Dawid se Slingervel of die Hamer van Thor – 1
Deur:
Waldor
Dawid se slingervel of die hamer van Thor? Twee volkshelde teenoor mekaar. Twee verteenwoordigers van twee verskillende groepe van die mensdom. Die een uit die stowwerige sandduine van Palestina in die Midde Ooste, en die ander, uit die mitologie en geloofsbeskouinge van die Europeër van die koue, groen Europa. Die een, die patriarg uit die antieke geskiedenis van die Judaïsme, die ander, die prinsipiële verteenwoordiger van die Aries religieuse begrip en moraliteit – die mitologiese verpersoonliking van die Nordiese karakter. Dawid, die aantreklike psalmdigter, stamvader van die Messias, slingervel held, krygs koning van Israel, vader van die ‘slimste’ man ooit, en ‘proto model’ vir Michael Angelo se beroemde beeld; teenoor Thor, die Dondergod van die Vikings, die antiek Noord Europese verpersoonliking van krygs etiek – Donderdag is na hom vernoem, sy naam word 52 keer elke jaar deur die son aangekondig, selfs vir Dawid se Israel.
...
Regtig puik gestel dusver. Ek sien waarlik uit daarna om die res van die artikel te lees!
Groete...
Die Witman se Geloof – Die Hamer van Thor - I
schalk on 9th March 2010