Mense is geneig om te dink buitekant die skepping is daar net absoluut niks. Soos sommige dit noem ons sal tussen nêrens en erens rondsweef! Dit is nie waar nie. Die satan het die skepping so beplan dat niemand hier daardie Paradys in die geestelike realm kan sien nie. Want hy het geweet dat ons sou wou terug gaan soontoe. Hy't geweet dat ons hier in die skepping lankal sou terug gaan as ons kontak met Pappa gehad het. Daarom het hy ons heeltemal afgesny van ons oorspronklike tuiste af en hier ...
Waar kom ons vandaan? Ons kom uit 'n woning wat nie vir ons sigbaar is met die vleeslike oog nie. Daar was ons altyd gelukkig nooit was iets sleg daar nie. Die een wat ons daar versorg en voorsien het van alles wat ons nodig het, is ons Vader. Hy is nie 'n god of koning nie, hy is 'n Pa wat ons innig liefhet. 'n Edele Vader is Hy! En ons kom nie uit koninkryk uit nie. 'n koninkryk is maar net 'n plek waar die jaloerse god wil heers. Wat het verkeerd gegaan? ...
Updated 15th September 2011 at 16:16 by Die Vrou
Maya eindtyd profesie Beide die Hopis en Maya erken dat ons die einde van 'n Wêreld Era nader. In beide gevalle profeteer die Hopi en Maya oudstes nie dat alles tot 'n einde sal kom nie, dit is eerder 'n oorgangs fase van een tydperk na 'n ander. Die boodskap wat hulle gee bied vir ons 'n keuse van hoe ons die toekoms sal betree, gaan ons daardeur beweeg met óf weerstand of aanvaarding wat sal bepaal of die oorgang met rampspoedige veranderings of geleidelike vrede en rustigheid ...
A little girl asked her mother, "How did the human race appear?" The mother answered,"God made Adam and Eve and they had children, and so was all mankind made.." Two days later the girl asked her father the same question.. The father answered, "Many years ago there were monkeys from which the human race evolved." The confused girl ...
[Dit is hierdie verhaal wat deur die Boervroue opgeskeur is. Hierdie optrede was waarkynlik die grootste daad teen Jahwehisme in ons volk se geskiedenis. Die tyd kom nader dat ons daarop sal voortbou.] Behalwe vir 'n bejaarde familielid, het die Voortrekkers sonder enige predikante die vreemde ingetrek. Trouens, die Kaapse NG sinode het 'n banvloek op die Trekkers uitgespreek. Lees Dreyer se Die Kerk en die Groot Trek. Nadat die Trekkers in die Vrystaat gevestig is, ...