Wendag - Debating Christianity and Religion Forum

View RSS Feed

Die Vrou

  1. Die geestelike inwerking by Lesbian en Gay mense

    Ek het al baie geloop en tob oor hierdie mense ... gewonder hoe hulle en waarom hulle so verkeerd begin lewe. Maar tog het ek opgelet dat by party van hulle dit van jongs af te voorskyn gekom het. sommige se verkeerde neigings was sluimerend tot op 'n tydperk in hulle lewe wat dit net 'n rede kon wees vir hoekom hulle so geword het.

    Ooral in hierdie afstootlike skepping gaan hierdie mense deur die aller verskriklikste trauma. Hulle word verdruk ... gespot .. verneder .. Sondaars ...
    Categories
    Uncategorized
  2. Die geestelike gesin en wat verkeerd gegaan het.

    Mense is geneig om te dink buitekant die skepping is daar net absoluut niks. Soos sommige dit noem ons sal tussen nêrens en erens rondsweef! Dit is nie waar nie. Die satan het die skepping so beplan dat niemand hier daardie Paradys in die geestelike realm kan sien nie. Want hy het geweet dat ons sou wou terug gaan soontoe. Hy't geweet dat ons hier in die skepping lankal sou terug gaan as ons kontak met Pappa gehad het. Daarom het hy ons heeltemal afgesny van ons oorspronklike tuiste af en hier ...
    Categories
    Uncategorized
  3. Die Tuin van Eden (Skepping)

    Waar kom ons vandaan?

    Ons kom uit 'n woning wat nie vir ons sigbaar is met die vleeslike oog nie. Daar was ons altyd gelukkig nooit was iets sleg daar nie. Die een wat ons daar versorg en voorsien het van alles wat ons nodig het, is ons Vader. Hy is nie 'n god of koning nie, hy is 'n Pa wat ons innig liefhet. 'n Edele Vader is Hy! En ons kom nie uit koninkryk uit nie. 'n koninkryk is maar net 'n plek waar die jaloerse god wil heers.

    Wat het verkeerd gegaan? ...

    Updated 15th September 2011 at 16:16 by Die Vrou

    Categories
    Uncategorized
SA Topsites ::
ZA TOP Sites