Wendag - Debating Christianity and Religion Forum

View RSS Feed

Stefanus

  1. Maya Eindtyd 21-12-2012


    Maya eindtyd profesie


    Beide die Hopis en Maya erken dat ons die einde van 'n Wêreld Era nader. In beide gevalle profeteer die Hopi en Maya oudstes nie dat alles tot 'n einde sal kom nie, dit is eerder 'n oorgangs fase van een tydperk na 'n ander. Die boodskap wat hulle gee bied vir ons 'n keuse van hoe ons die toekoms sal betree, gaan ons daardeur beweeg met óf weerstand of aanvaarding wat sal bepaal of die oorgang met rampspoedige veranderings of geleidelike vrede en rustigheid ...
SA Topsites ::
ZA TOP Sites