Wendag - Debating Christianity and Religion Forum

View RSS Feed

knipmes

  1. SA Vuurwapen Lisensie Wetgewing

    Verstout myself om die volgende profesie te maak:

    Gegewe die volgende feite:
    • SA die land is met die hoogste kriminele statistieke in die huidige wereld, geen plek is meer onveiliger as hier nie.
    • hierdie nuwe wapen wet so gedrewe en nuwerwets is, en so nougeset, dat dit nog nie eers in een eerste wereld land op die proef gestel is nie, maar hier deurgevoer word, want dit ontwapen mos die "kriminele"
    • dat hierdie wet die krimineel eerder as die slagoffer beskerm,
    ...

    Updated 15th April 2010 at 19:11 by knipmes

    Categories
    Politiek
  2. Boer Genocide

    Quote Originally Posted by knipmes View Post

    Die onwillekeurige vraag kom op wat baie duidelik vra:

    Wys vir ons uit nog een man wat deur die jare 60, 70, 80, 90 tot nou toe met 'n onverskrokke onsteurbare ystere wil so opgestaan het vir sy "mense", soos die pas wreed vermoorde AWB Leier? Daar is net nie regtig so iemand nie... myself ingesluit, jammerlik tog!

    Nie almal was te vinde vir sy ideologiee nie, maar dat hy vir ons almal wat wit is, opgestaan het, was 'n feit!
    ...
    Categories
    Genocide
Page 2 of 2 FirstFirst 1 2
SA Topsites ::
ZA TOP Sites