View RSS Feed

Recent Blogs Posts

  1. Denke... Impetus!

    Quote Originally Posted by knipmes View Post
    Van vervloee dae vandat tyd self ontstaan het, bestaan daar geskrifte wat die denke van die mens neergepen het. Van die ou wereldse grootse biblioteek in Alexandriee in Antieke Egipte af tot by die internet (vandag se Alexandriee in opgaar van kennis..) was en word daar denke vasgevang wat goed of sleg is van nature, bruikbaar nuttig is, of selfs sienende as duiwels of totaal onbruikbaar tog nogtans as denke vasgevang in ewigheid...

    Die outydse geskrifte is vol daarvan, die internet
    ...
    Categories
    Genocide , Politiek , WitBoek , Bybel , Boervolk
  2. SA Vuurwapen Lisensie Wetgewing

    Verstout myself om die volgende profesie te maak:

    Gegewe die volgende feite:

    • SA die land is met die hoogste kriminele statistieke in die huidige wereld, geen plek is meer onveiliger as hier nie.
    • hierdie nuwe wapen wet so gedrewe en nuwerwets is, en so nougeset, dat dit nog nie eers in een eerste wereld land op die proef gestel is nie, maar hier deurgevoer word, want dit ontwapen mos die "kriminele"
    • dat hierdie wet die krimineel eerder as die slagoffer
    ...

    Updated 15th April 2010 at 19:11 by knipmes

    Categories
    Politiek