Dit wil my voorkom die pap is gaar, en die pot kook oor... daar is nie omdraai nie.... bid vir ons almal, asb.... Ek wonder of hierdie mense besef watter wreedheid hulle uitspreek sonder woorde teenoor hulle se eie witvel mense op hierdie planeet... mag hulle vir ewig lewe... groetnis knipmes