View RSS Feed

Recent Blogs Posts

  1. Die fisiese skepping en die geestelike skepping!

    Daar is 'n presiese weergawe van die skepping in die geestelike realm, die verskil is dat daardie een wat ons nie kan sien nie totaal volmaak is en glad nie aan enige swaarkry, slawerny, pyn en lyding oorgegee is nie. En die fisiese een wat beheer word deur die skepper "Rospheros" is so deur hom gemaak om die wat hy uit die geestelike skepping gesteel het erg te laat ly.

    Ek sal hierdie besonderhede onder die Gruwel dade bespreek!
    Categories
    Uncategorized
  2. Die GRUWEL dade in die skepping!

    Wanneer ons nou bewus geword het dat al die wesens wat in die skepping woon 'n senuwee stelsel van die een of ander aard het, dat hulle net soos mens is maar net verskil in hoe hulle lyk, dan moet mens nou verder kyk na wat gebeur met al hierdie wesens. Ek het in die tuin van Eden als voledig daar bespreek oor die senuwee stelsel en die voedsel ens. Wanneer ons nou als wat ons daaruit geleer het neem en in diepte verder gaan kyk wat gebeur met hulle hier, sal ons sien dat dit afstootlik en gruwelik ...
    Categories
    Uncategorized
  3. Die Skepper se werklike Naam

    Hier in die skepping is daar baie name vir die skepper god die gees wat die skepping formeer het. Hy doen homself voor as menigte gode maar is inderwaarheid net een gees wat in die skepping koning kraai.

    Sy naam " Rospheros" .
    Categories
    Uncategorized