Wendag - Debating Christianity and Religion Forum - Blogs
David Icke
<object type="application/x-shockwave-flash" data="http://www.youtube.com/v/LkQWjZD9Tf4&fs=1" width="644" height="390"><param name="movie" value="http://www.youtube.com/v/LkQWjZD9Tf4&fs=1" /><param name="allowFullScreen" value="true" /><param name="allowScriptAccess" value="always" />http://www.youtube.com/watch?v=LkQWjZD9Tf4</object>
<object type="application/x-shockwave-flash" data="http://www.youtube.com/v/wlGKCF5eUzs&fs=1" width="644" height="390"><param name="movie" value="http://www.youtube.com/v/wlGKCF5eUzs&fs=1" /><param name="allowFullScreen" value="true" /><param name="allowScriptAccess" value="always" />http://www.youtube.com/watch?v=wlGKCF5eUzs</object>
<object type="application/x-shockwave-flash" data="http://www.youtube.com/v/mjkuLiyPIhQ&fs=1" width="644" height="390"><param name="movie" value="http://www.youtube.com/v/mjkuLiyPIhQ&fs=1" /><param name="allowFullScreen" value="true" /><param name="allowScriptAccess" value="always" />http://www.youtube.com/watch?v=mjkuLiyPIhQ</object>
Die fisiese skepping en die geestelike skepping!
Daar is 'n presiese weergawe van die skepping in die geestelike realm, die verskil is dat daardie een wat ons nie kan sien nie totaal volmaak is en glad nie aan enige swaarkry, slawerny, pyn en lyding oorgegee is nie. En die fisiese een wat beheer word deur die skepper "Rospheros" is so deur hom gemaak om die wat hy uit die geestelike skepping gesteel het erg te laat ly.
Ek sal hierdie besonderhede onder die Gruwel dade bespreek!
Die GRUWEL dade in die skepping!
Wanneer ons nou bewus geword het dat al die wesens wat in die skepping woon 'n senuwee stelsel van die een of ander aard het, dat hulle net soos mens is maar net verskil in hoe hulle lyk, dan moet mens nou verder kyk na wat gebeur met al hierdie wesens.  Ek het in die tuin van Eden als voledig daar bespreek oor die senuwee stelsel en die voedsel ens. Wanneer ons nou als wat ons daaruit geleer het neem en in diepte verder gaan kyk wat gebeur met hulle hier, sal ons sien dat dit afstootlik en gruwelik is en meeste daarvan gebeur onder die hande van die mens.
Dan sal ons ook sien dat meeste van hierdie wesens ook dan erg onder die hande van die mense ly.
Hier sal ek julle wys wat ons als doen om hulle verskriklik swaar te laat kry, sal van tyd tot tyd hier vir julle wys watter verskriklike dade ons pleeg sonder om eers mooi daaroor te dink!
En als gaan op die ou einde net om ons vleeslke liggaame te bevredig.
Die Skepper se werklike Naam
Hier in die skepping is daar baie name vir die skepper god die gees wat die skepping formeer het.  Hy doen homself voor as menigte gode maar is inderwaarheid net een gees wat in die skepping koning kraai.
Sy naam " Rospheros" .
Die geestelike inwerking by Lesbian en Gay mense
Ek het al baie geloop en tob oor hierdie mense ... gewonder hoe hulle en waarom hulle so verkeerd begin lewe.  Maar tog het ek opgelet dat by party van hulle dit van jongs af te voorskyn gekom het.  sommige se verkeerde neigings was sluimerend tot op 'n tydperk in hulle lewe wat dit net 'n rede kon wees vir hoekom hulle so geword het.
Ooral in hierdie afstootlike skepping gaan hierdie mense deur die aller verskriklikste trauma.  Hulle word verdruk ... gespot .. verneder .. Sondaars genoem en as die afstootlike wesens uitgeskel. I skande is hulle hier.
Ek skryf hierdie hier sodat almal wat dalk te doen het met so 'n persoon hulle kan verstaan hoekom hierdie mens so verkeerd handel en dan ook meer simpatiek teenoor so iemand kan optree.  Of as jy dalk self met hierdie probleem sit .. nie meer die wereld se skuld op jou sal neem nie .. jou ook nie meer aan al hierdie mense wat jou so teister te steur nie.
Hierdie is maar net nog een van die afstootlike dade wat die skepper god pleeg in die skepping!
Ons was almal wat  hier woon in die skepping 'n Gees .. ons was reeds daar in die geestelike woonplek gebore.  Dit was toe daar al bepaal wat ons is, "manlik" of "vroulik".  En wat nou gebeur met hierdie Geeste is dat hulle in verkeerde liggaame geplaas word.  Byvoorbeeld 'n vroulike Gees in 'n manlike liggaam en weer anders om en 'n manlike gees in 'n vroulike liggaam.  Dus wat gebeur hulle eerste geestelike natuur soek dan 'n maat want die Gees weet reeds wat hy of sy is.  Tydens die liggaam en geestelike stryd na wat hulle eintlik nou moet wees kan dit ook gebeur dat albei die vlees en die gees in gelyke stryd staan en albei dan floreer.  Dus dan sal die persoon mans en vroue soek, dit hang nou af van die Geestelike wese hoe sterk hy/sy is.
Ek hoop dat hierdie inligting vir julle 'n belangrike les sal wees en dat julle behandeling van diesulkes na die beste wense sal wees.  Dat julle genesing en verligting vir hierdie mense kan bring.  Want hulle dra 'n las wat nie eintlik hulle sin is nie op hulle skouers.
Hierdie is 'n las wat hierdie afstootlike god op hulle plaas om hulle lewens hier in die skepping hel te maak!!
Die geestelike gesin en wat verkeerd gegaan het.
Mense is geneig om te dink buitekant die skepping is daar net absoluut niks.  Soos sommige dit noem ons sal tussen nêrens en erens rondsweef! Dit is nie waar nie.  Die satan het die skepping so beplan dat niemand hier daardie Paradys in die geestelike realm kan sien nie.  Want hy het geweet dat ons sou wou terug gaan soontoe.  Hy't geweet dat ons hier in die skepping lankal sou terug gaan as ons kontak met Pappa gehad het.  Daarom het hy ons heeltemal afgesny van ons oorspronklike tuiste af en hier in sy tronk gesit.
Ek wil julle verseker dat daar wel 'n Paradys is, 'n huis vol liefde en 'n skoonheid wat nie van uit die skepping gesien kan word nie.
Ons was 'n volmaakte gesin:  Moeder, Vader & kinders.  Maar ons Vader en Moeder het ook familie lede.  Vader se broer het verlief geraak op Vader se Vrou. Maar al het hy hoe ookal probeer kon hy hulle wat mekaar liefhet met 'n volmaakte liefde nie skei nie.  Hy't jaloers geword en woedend omdat hy nie die vrou van sy broer kon kry nie.  Hy ontvoer haar toe en steek haar weg in die aarde se liggaam.
Die aarde was eerste van die skepping, daarna het hy ander lede (die kinders) in die gesin gevange geneem en hulle in allerhande vleeslike liggaame vasgevang.
Ek het destyds gedog sy haat het by Eva begin.  Nee dit was nie so nie.  Dit het al gebeur toe ons Moeder sy liefde verwerp het.
Die Tuin van Eden (Skepping)
Waar kom ons vandaan?
Ons kom uit 'n woning wat nie vir ons sigbaar is met die vleeslike oog nie.  Daar was ons altyd gelukkig nooit was iets sleg daar nie.  Die een wat ons daar versorg en voorsien het van alles wat ons nodig het, is ons Vader.  Hy is nie 'n god of koning nie, hy is 'n Pa wat ons innig liefhet.  'n Edele Vader is Hy!  En ons kom nie uit koninkryk uit nie. 'n koninkryk is maar net 'n plek waar die jaloerse god wil heers.
Wat het verkeerd gegaan?
'n Jaloerse gees wat heers in die duisternis het jaloers geword op ons Pa en sy verhouding met Sy kinders.  Hy wou heerskappy oor als in die woning hê.  Maar dit is nie vir hom gegee nie.  Dus het hy toe eenkant planne beraam.  Hy't 'n sfeer geskep en in die sfeer het hy ons Pa se kinders en vrou in vleeslike liggaame vasgevang.
Wat beteken lig en duisternis?
Die lig beteken alles is sigbaar in die lig, niks is versteek nie.  Die duisternis beteken alles is weggesteek en onsigbaar in die donker.  Dit is donker vir blindes.
Ons oorspronklike huis is onsigbaar vir ons, omdat ons blind geword het vir die geestelike dinge.
Die Tuin van Eden(Skepping)
Mensdom bespiegel waar hierdie tuin is.  Die tuin is die skepping self.
Die Tronk en slawerny
Wanneer mens nou sal kyk na die verhaal van Egipte en die slawe wat daar is kan mens ook so begin kyk verder die wêreld in.  Die hele skepping is 'n tronk en hier word ons as slawe aangehou.  Ons word teen ons sin forseer om te werk en selfs die afstootlikste dade te pleeg sonder dat ons eers weet wat werklik aangaan.  Die blaam wat eintlik by 'n ander moet wees word dan op ons geplaas as 'n las.  Die doel om ons en ons Pappa groot skade te berokken.
Nou om te kan verstaan wat ek sê, het ek hierdie prent van die Chakrasandaura vir jul gekry.  Dit wat ek wil verduidelik het niks met die aura te doen nie.  Maar dit wys min of meer wat ek wil verduidelik.  In ons vleeslike liggaam het ons verskeie punte, die prent hierbo wys 6 punte uit.  Nou elke punt word beheer deur die satan gees.  Hy gebruik elke punt vir 'n ander daad wat hy wil hê jy moet verrig.  Ons is eintlik vleeslike robotte.  Alle werke van die mens word eers vooraf in die liggaam geprogrameer.  Nou as ons die punt by die bo-deel van die hoof neem bv. sal dit dan  die brein en die oë, ore kan werk.  Als wat daar werksaam kan wees is wat jy sien dink en hoor.  Die punt laer by die keel bv. Mond en neus.  Dit is nou wat jy eet, proe en ruik.  Twee punte kan ook saam gebruik word soos die brein en die mond se punte.   As ons nou laer afgaan na die bors gedeelte waar die hart is.  Uit die hart kom daar daagliks baie emosies en begeertes dit wissel van baie sleg tot ook baie goed.  Nou kyk nou hoe kan die satan ons daar beheer sonder dat ons dit eers weet.  Hy gee ons in die hart 'n groot  begeerte om te gaan werk of om 'n sukses van jou loopbaan te maak.  Of selfs 'n begeerte vir 'n liefdes lewe, vriendskappe en 'n begeerte om konsuis vir hom te werk, en werk is werk dit maak dan ook nou van jou 'n slaaf, daars ook ander slegte begeertes wat nadelig is vir die vleeslike liggaam soos julle ook al weet, verslawings aan allerhande dinge soos drank, dwelms, rook, voedsel ook aan sport soorte feitlik kan enigiets in die vleeslike lewe 'n verslawing word.  Mens kan so gedryf word deur hierdie kwaadaardige gees en dink al die tyd dit is hulle self.  Enige wese in die geestelike realm goed of kwaad kan deur daardie punte met jou kommunikeer.  Beste deel vir hulle is jy weet nie eers wie dit is nie.  Hulle kan tot valshede aan julle vertel en die laat klink soos die werklike waarheid. Die ander punte kan julle vir julle self uitwerk daar is so baie,  ek sal verewig neem om dit aan julle uit te wys.  En so ploeter al die lewende wenens in die skepping maar net aan en aan onwetend wat werklik besig is om te gebeur.
Tans is daar 'n slegte ding besig om pos te vat in ons land.  Die verskillende volke word deur hierdie kwaadaardige gees die god wat die Tuin van Eden geskep het, hy stook ons teen mekaar op met allerlei voorvalle.  Hy sweep ons op tot ons mekaar gaan begin uitmoor van skone woede wat nie eers ons eie is nie.
Ons blameer die donker volk en hulle blameer ons, maar eintlik wat hier gebeur is 'n jaloerse god se manier om ons uitmekaar te dryf sodat ons nie 'n eenheid kan vorm nie.  Hy doen ook dieselfde met al die verskillende maniere van geloof.  My Pappa het my geleer wanneer een Pa tussen ons almal wandel sal ons geloof nooit van mekaar verskil soos wat dit tans in die skepping gebeur nie.
Ons Pappa wil nie net een kind of twee kinders op 'n slag red nie, Hy sê dit is onregverdig teen die ander, nee, Hy wil hê almal moet terselftertyd weer gebore word in die gees en en gered word as hulle nie ooreen kan stem met die geloof kwessie nie, dan gaan die geboorte vertraag word totdat die ander saam stem.
En so het ons slawe geword sonder dat ons dit eers weet.  Daagliks word ons forseer om dinge, sommige teen ons sin te doen.  Slawe is ons in die Tronk wat hierdie skepper van die hemel en aarde vir ons voorberei het.
Maya Eindtyd 21-12-2012
Maya eindtyd profesie
Beide die Hopis en Maya erken dat ons die einde van 'n Wêreld Era nader. In beide gevalle profeteer die Hopi en Maya oudstes nie dat alles tot 'n einde sal kom nie, dit is eerder 'n oorgangs fase van een tydperk na 'n ander. Die boodskap wat hulle gee bied vir ons 'n keuse van hoe ons die toekoms sal betree, gaan ons daardeur beweeg met óf weerstand of aanvaarding wat sal bepaal of die oorgang met rampspoedige veranderings of geleidelike vrede en rustigheid sal plaasvind. Dieselfde tema word weerspieël in die profesieë van baie ander inheemse Amerikaanse profete soos deur Black Elk en Sun Bear.
Baie mense het 'n intuïtiewe gevoel dat die einde van die Maja kalender 'n verskuiwing in bewussyn sal bring. Tog word dit selde duidelik gestel of presies verduidelik wat die bron van so 'n verskuiwing kan wees, hoe dit sal gebeur of wat die aard daarvan kan wees. Miskien is die verskuiwings in die bewussyn eintlik 'n bietjie minder misterieus as wat baie mense geneig is om te glo. Om die waarheid te sê, het verskuiwings in die bewussyn al gebeur vanaf die begin van tyd en gaan steeds voort wanneer daar 'n aansienlike energie verskuiwing gesinkroniseerd met die Maya kalender. Ten spyte van al die vorige verskuiwings in die kosmiese geskiedenis is daar 'n algemene gevoel dat daar iets baie spesiaal en betekenisvol wat die nuwe bewussyn wat verwag word sal meebring.
Wat is die gewilde skakel tussen die Maya en eindtyd profesie?
As ons oor die Maya kalender praat is daar baie meer in die onderwerp te lees as net nog 'n stelsel om die verloop van tyd af te merk. Die Maya kalender is bo alles 'n profetiese kalender wat kan help om ons verstaan van die verlede en die toekoms te voorspel. Dit is 'n kalender van die eeue wat beskryf hoe die vordering van die hemel en onderwêreld die menslike bewussyn beïnvloed wat weer ons gedagtes en aksies binne 'n gegewe Era in 'n sekere wyse beïnvloed. Die Maya kalender is 'n presiese skedule vir die kosmiese Plan en die ontplooiing van al die dinge wat in 'n tydperk tot stand moet kom. Daar is nou genoeg pragmatiese bewyse vir hierdie, iets wat nuwe lig op die eeu oue vrae van die mensdom skyn. Dinge wat gedoen word bestaan vir 'n rede. Die rede hiervoor is dat dit in die Goddelike kosmiese plan inpas. Vir diegene wat ernstig betrokke raak in 'n studie van die Maya kalender raak dit gou duidelik, en die materialistiese wêreld siening verloor alle relevansie. Die Maya kalender is 'n poort na die wêrelde van bewussyn wat vir die meerderheid van die mensdom verblind is deur die gebruik van vals of misleidende kalenders.
Herontwaking van die vroulike
Antieke Maja-beelddiagram wat die oordrag van die
Staf van Mag na die Gees van die Vroulike uitbeeld.
Baie mense praat huidiglik oor die apokalips, maar daar is 'n dieper betekenis wat kan en moet gebeur rondom die eind datum.
Aan elke eind-begin verbintenis aan die begin van 'n nuwe godsdiens of 'n geestelike tradisie het jy het hierdie wonderlike Openbaring. Daar is 'n nuwe bewustheid van wat dit beteken om te leef in die volle lig van die geskiedenis.
Apokalips is 'n bekendmaking van iets wat verborge was van die meerderheid van die mensdom in 'n era wat oorheers word deur die leuen en wanbegrip, dit wil sê "die sluier moet gelig word ". Die woord is afgelei van die Griekse apokalupsis, 'n termyn van toepassing op openbaring of bekendmaking aan sekere bevoorregte persone, van wat reeds bestaan het wat tot nou toe verborge was, of slegs gebrekkig bekend is.
Die Gees / Parakleet sal die verlede weer terug bring in geheue, wat die stem van die verheerlikte Christus se onderrig in nuwe situasies in die hede sal wees. Hierdie nuwe leer is geanker in die Jesus van die verlede, omdat die Gees / Parakleet weer opnuut die onvervalste boodskap wat die Christus gebring het sal bevestig. Dit is hierdie toegang tot nuwe onderrig wat problematies vir die Johannese gemeenskappe geword het.
The creation
A little girl asked her mother, "How did the human race appear?" The mother
answered,"God made Adam and Eve and they had children, and so was all
mankind made.."
Two days later the girl asked her father the same question.. The father answered,
"Many years ago there were monkeys from which the human race evolved."
The confused girl returned to her mother and said, "Mom, how is it possible that you told me the human race was created by God, and Dad said they developed from monkeys?"
The mother answered, "Well, dear, it is very simple. I told you about my side of the family and your father told you about his."
Wel, daar het ons dit nou!
groetnis
knipmes
Boervroue Skeur Bybels Stukkend
[Dit is hierdie verhaal wat deur die Boervroue opgeskeur is. Hierdie optrede was waarkynlik die grootste daad teen Jahwehisme in ons volk se geskiedenis.
Die tyd kom nader dat ons daarop sal voortbou.]
Behalwe vir 'n bejaarde familielid, het die Voortrekkers sonder enige predikante die vreemde ingetrek. Trouens, die Kaapse NG sinode het 'n banvloek op die Trekkers uitgespreek. Lees Dreyer se Die Kerk en die Groot Trek. Nadat die Trekkers in die Vrystaat gevestig is, het Sarel Cilliers met sy afvaardiging na 'n sinodesitting van die Kaapse Kerk vertrek. Sy boot, die Waldensia, het gestrand, maar hy en sy groep het na groot
ontberings in Kaapstad opgedaag. Hulle is deur die sinode weggewys.
Nadat Shepstone die ZAR `genannekseer' het, het die NG kerk dankdienste daarvoor gehou.
Die NG kerk was die hoofinstrument om die Afrikaner te bedrieg om die `nuwe demokratiese SA' te aanvaar.
Terwyl die Kerk die Afrikaner polities vernietig, verwoes dit ook sy siel. Vir tweeduisend jaar is 'n sielkundige aftakeling deur skuldgevoelens op die mensdom deur 'n katolieke priesterdom ingeplant. Na 'n eeu van gemak het die Afrikaners ook vir hierdie slenter geval.
Intussen lê die ware boodskap van verlossing nogtans in die Skrif. Die Leermeester verkondig `Soek die koninkryk van God binne julle.' Soek die koninkryk daar, met hoop, toewyding, stilte en vasbeslotenheid. Niemand het die dwalinge van menslike priesters daarvoor nodig nie, hetsy dominees, Jahweh priesters of ander swakkelinge.
Maar die eerste stap tot verlossing is om daardie katolieke en ander geskrifte te verskeur soos die Boervrouens dit gedoen het. Ons hou 'n saamtrek op daardie heilige grond in Uitenhage en bou 'n vreugdevuur waarop die verlosdes hul vals geskrifte kan gooi. Dan eers sal die vyande van die Boervolk vir daardie volk agting kry. En vrees.
Arius