Wendag - Debating Christianity and Religion Forum


Welcome to the Wendag - Debating Christianity and Religion Forum.

Downloads: Die Wysheid van Salomo

Die Wysheid van Salomo

Rate this File
Uploaded by Stefanus - 7th February 2009
Author Author Unknown
File Size File Size 148.5 KB
Downloads Downloads 11
+ Download
Salomo (Wat ook in Arabies as Suleiman bekend staan) was bekend vanweë sy wysheid wat onder meer blyk uit sy regverdige uitsprake - byvoorbeeld die beroemde oordeel van Salomo soos beskryf in 1 Konings 3 vers 16-28 [1] . Die Bybelboeke Prediker en Spreuke wat as die wysheidsliteratuur bekend staan asook Hooglied word tradisioneel beskou as sou dit deur Solomo geskryf gewees het, al word dit baie aangeneem dat die boeke eers later iewers tussen die 2de - 3de eeu v.C. saamgestel is uit verskillende geskrifte wat in omloop was. Dit is moontlik dat van die geskrifte oorspronklik van Salomo gewees het maar dit is te betwyfel of sy naam aan die samestelling in sy geheel gekoppel kan word. Ook in die naburige beskawings van Oud-Egipte en Mesopotamië doen soortgelyke wysheidsgeskrifte die rondte. ‘n Bekende Egiptiese bundel met wyse spreuke word aan die farao Ramses I toegeskryf.

Images

  • Die Wysheid van Salomo

Comments

There are no comments yet.