Wendag - Debating Christianity and Religion Forum

View RSS Feed

knipmes

Skynheilige Witvelle

Rate this Entry
Dit wil my voorkom die pap is gaar, en die pot kook oor... daar is nie omdraai nie.... bid vir ons almal, asb....

Click image for larger version

Name:	theboer2..jpg
Views:	350
Size:	73.4 KB
ID:	342


Click image for larger version

Name:	theboer..jpg
Views:	353
Size:	97.2 KB
ID:	343


Ek wonder of hierdie mense besef watter wreedheid hulle uitspreek sonder woorde teenoor hulle se eie witvel mense op hierdie planeet... mag hulle vir ewig lewe...

groetnis
knipmes

Submit "Skynheilige Witvelle" to Facebook Submit "Skynheilige Witvelle" to Google Submit "Skynheilige Witvelle" to MySpace

Tags: None Add / Edit Tags
Categories
2010 Soccer

Comments

  1. Seeker's Avatar
    Ek stem maar, dit is nie van ons planeet dit is ons mense in Suid Afrika, Oliver Tambo lughawe domestic flights by die rol-trappe eerste verdieping ingangs portaal om die pilaar na die uit gang, kyk mooi almal mans nie een vrou, die hoed wat die een dra kan jy by Nigeria`s koop op straat, haar styl,die merke op die T-hempies van agter nie uit n vliegtuig maar wel voertuig sitplekke, let wel die opvou natte van die T-hemde is nog sigbaar. Hulle is in groupe gedeel drie families en kinder maatjies sou ek se. Maar nog tans simpel,stupid, onveraanwoordelik en dit wys hoe laag die Afrikaaner gedaal het.
  2. knipmes's Avatar
    Hallo Seeker,

    as dit waar is wat jy uitwys, dan moet hierdie mense wat so laag daal dalkies uitgedra word op straat, waar ons hulle letterlik kan stenig soos in vanmelewe... laer kan hulle nie daal nie... ongeag hul oorwegingsredes, moord en aanrandings en verkragtings is wreed en ook met die dood strafbaar, maar mens daal nie so laag om almal op 'n doelose dwaalspoor te lei na bloedvergieting nie, dis verraad nie net teenoor 'n Staat nie, maar ook teenoor eie velkleur mense... ek soek solank klippe...
  3. schalk's Avatar
    Laat kom my as die stapel klippe gereed is asb !
SA Topsites ::
ZA TOP Sites