Sticky Threads
Die legende van Atlantis is seker dié misterie wat in die onderbewuste van die Westerling ingebrand is. Beide skeptici, sowel as persone wat in die...
Die onderstaande foto spreek boekdele. Dit is 'n foto van die Kasteel van die Kaap de Goede Hoop en verteenwoordig die vlae wat oor die Kaap gewapper...
Ek is laataand in Parys waar ek op my balkon kyk na die Eiffel toring wat elke uur, op die uur, in al sy glorie flikker terwyl sy lig al soekend oor...
Die Blinde se Geloof Maria gaan na Betlehem. Sy trek alleen deur die woestyn. Die blink bronsson brand uit die blou, die skadukolle krimp...
Die De la Rey lied, is met oorgawe tydens die Super 14 wedstryde op Loftus gesing. Later is die lied onttrek en toe weer ingespan. De la Rey is...
My eerste werklike kennismaking met die Oorwinningskruis was op die ou Duitse imperiale vlag in Swakopmund. Ek koop toe vir my ‘n vlaggie en plak hom...
Die Republiek van ‘n 1000 jaar Wat Israel was sal my volk word, sy lendene met God omgord..... Ons is gewond, maar oor die wond vloei die...
Normal Threads
Hierdie is 'n foto van die Helix Nebula wat deur die Hubble Teleskoop geneem is en op 10 Mei 2003 op die Nasa webblad as die "Astronomy Picture of...
Maandag, 16 Augustus 2010 08:43 J.H. du Toit Dit is teleurstellend dat Christo Landman nog nie op Thys Human se navrae gereageer het rakende...
Ek dink dat die voortrekker monument ñ vrymesselaars tempel is. Of hoe sê ek dan nou? groetnis ...
Gisteroggend ry ek in Pres. Brandt straat(nog oorspronklik) (is dit toevallig dieselfde van as 'n ander bekende dame?) in Bloemfontein my oog val op...
Hallo julle! ek wonder kan enige iemand dalk vir my sê hoekom is daar so baie stellas of obelisks,in Suid Afrika,as die land nog altyd gesien...
Simboliek van die Voortrekkermonument Die monument is gebou as 'n huldeblyk aan die Voortrekkers, wat hulle kultuur na die binneland gebring het...
Use this control to limit the display of threads to those newer than the specified time frame.
Allows you to choose the data by which the thread list will be sorted.
Order threads in...
Note: when sorting by date, 'descending order' will show the newest results first.
Forum Rules