Almal word vriendelik uitgenooi om hier aan te meld.
Dagse aan almal... lekker om hier te wees...
Hierdie lyk vir my soos n baie intresante forum, laat ek vir julle verduidelik What I believe. When i was a little boy, i went with my...
Naand almal Ek het so paar keer die webwerf besoek en gevind dat dit dinge kompliseer en soms net my kop seer maak. Meestal omdat wat ek glo nog...
Naand aan almal.Het per ongeluk op hierdie werf afgekom.Ek lees nog en raak meer bekend met alles wat hier gebeur.Ek sien dat daar nie n afrikaanse...
Van wat ek kan aflei van Johanna Brandt nadat ek vir die eerste keer van haar dokumente gelees het, is dat die tipe geloof wat die Chinese beoefen...
Groete aan almal, n mense kan n lang storie skryf vir nadere kennis maak of kort .Kom ek kyk of ek n middel punt...
Groete Almal, Ek is 'n nuwe lid van hierdie forum. Ek is 'n Britse man wat in Suid Afrika vir omtrent 25 jare gewoon het. My Vrou is van Suid...
Dag almal Ek is nuut op die forum. Graag wil ek gebruik maak van die biblioteek en met mense kan praat in my eie fraaie Afrikaans - Boertaal. ...
Ek is n nuwe omie wat al diep spore in die veld van religie geloop het van Protestantisme deur die Charismatiese beweging tot Israel visie en...
Goeienaand aan almal betrokke by Wendag forum, Ek het baie inligting op hierdie webwerf se forum, en veral met debatte - gekry, wat soos u kan...
Dit is heerlik om hier aan te meld! Ek hoop ek het ore om te hoor soos Die ou man tereg gese het, en dat God my sal lei na die waarheid. Hosea 10:17...
Goeienaand mense. Na betwyfeling van Die ou man se teorie op BV het ek geworstel met baie vrae. Maak nie saak wat ek doen of lees in die Bybel...
Hallo almal, hoop om by te dra.
Hi ek is nuut hier.... hoop ons gaan lekker gesels! Mag julle 'n geseende week he! Groete Saartjie
Hallo Almal Ek wil net eers 'n toets deurstuur en daarna begin skrywe. Groete
Hello al julle mense, ek wens julle almal 'n wonderlike 2009 toe, vol seeninge en wonderlike avonture!! Ek is nuut hier, soos julle kan sien, en...
Oulike webwerf die.:ahand_sos: Ek het nogal 'n hele paar teologiese vrae gehad my lewe lank en gewonder of daar dalk mense hier is wat antwoorde...
Hi everyone! This is a genuine question. Is there really a god? And how would we know? Paul
Ek is nuut hier. Ek hoop nie julle gee om as ek nie aanvanklik saampraat nie. Ek moet eers oplees voordat ek n bydrae kan maak. Netnou loop se ek...
Goeie naand Dis vir my aangenaam om deel van hierdie forum te kan wees. Ek sien uit daarna om jul almal beter te leer ken. Groete ...
Use this control to limit the display of threads to those newer than the specified time frame.
Allows you to choose the data by which the thread list will be sorted.
Order threads in...
Note: when sorting by date, 'descending order' will show the newest results first.
Forum Rules