Gedigte uit die hart - om mens net weer te laat dink oor die doel van die lewe.
Die vlamme brand Hierdie lewe loop 'n vreemde pad, wat ons nie beplan het nie, Maar ons het 'n keuse wat ons gaan maak, Ons kyk terug op ons...
I am your Angel No mountain's too high for you to climb All you have to do is have some climbing faith, No river's too wide for you to make it...
With You by my side When I'm feeling all alone And I'm far away from home Father I need You to be here When my friends all turn away Then I...
When you think Hope is lost And giving up Is all you got, Blue turns black, Your confidence is cracked, There seems no turning back from here...
Onhou Jy nog ons beloftes Twee spore wat dieselfde pad begin Die saam besluit om een te wees Lief te hê en getrou te wees Met my hand styf in...
The Iris In the language of flowers the Iris depicts the same courage The sleek and stately Iris brings a message of hope and sorrow It...
Believe! If you will just believe that My father is alive, If you will just believe He loves and cares for you, Then you will know in His...
Wanneer ek iemand liefkry ... of dit nou 'n dier ... of plant ... of mens is .... het ek jou waarlik lief! Ek sal als opoffer om jou te help ... ek...
Ek staan langs jou bed en kyk hoe jy aan die slaapraak. Soms het daar trane oor jou wange gerol, oor verkeerde besluite en soms sommer net omdat jy...
Wie is Ek? Ek is die een wie geboorte geskenk het aan al my kinders, Met groot pyn en smart het dit gepaard gegaan En toe Ek hulle vir die...
Die swaard, sy skoonheid onaantasbaar, beeldskoon. Niemand het hom al ooit opgeneem en gebruik nie Nog nooit. Ek bekyk hom al lankal, en verwonder...
Two men, both seriously ill, occupied the same hospital room. One man was allowed to sit up in his bed for an hour each afternoon to help drain...
As ek opstaan of ek gaan slaap Is dit net JY wat in my kop bly In my hart voel ek JOU... Want agter mure, vleeslike mure Roep my Hart uit, dit...
Jy My skone blom! Ek het jou lief! Vir my is jy spesiaal, Al is jy soms knorrig en morrig, Is jy nog steeds vir my beeldskoon, My lieflike...
Wys My jou hart Vertel My hoe jy voel, vertel My wat jy dink, Ek wil jou beter leer ken, Ek wil jou graag Verstaan, kan ons die oomblik deel of...
Waarheen nou!! Lankal terug toe ek Jou die eerste keer in my hart voel inkom het Was dit vir my die wonderlikste ding wat met my ge- beur het...
Jy is die een wat my lewe gee En my hart is by jou Jy is die een wat my drome deel Gee dit alles vir jou En wanneer jy eensaam voel Is ek daar...
EENDAG OP ‘N LANGPAD (KURT DARREN) Eendag op ‘n langpad na nêrens het my wêreld net gaan staan Ek vertel jou my storie, diep in my gedagtes met...
My Lalie my lief.. (Gedeeltelik) Ek sal wonder of julle weet hoe vreeslik dit vir ons sonder jou is my kind Ek staan langs jou of agter jou...
Wie verstaan ‘n moederhart? Wie verstaan ‘n moederhart? ‘n Hart so vol liefde groter as smart. Sy maak ‘n verskil in die gejaag van alles wat...
Use this control to limit the display of threads to those newer than the specified time frame.
Allows you to choose the data by which the thread list will be sorted.
Order threads in...
Note: when sorting by date, 'descending order' will show the newest results first.
Forum Rules