Wendag - Debating Christianity and Religion Forum


Welcome to the Wendag - Debating Christianity and Religion Forum.

    CMS

    by Published on 25th February 2010 21:59
    Categories:
    1. CMS
    2. Article

    Die Witman se Geloof Die Hamer van Thor - I
    Deur: Waldor Ek het in die reeks “Dawid se Slingervel of Die Hamer van Thor” daarop gewys dat die grondlegging, en die hele geskiedenis van die Christen geloof, nie die ‘Woord van God’ kan wees nie. Die basis van my réde is dat die legio valshede en weerspreking wat dwarsdeur die Bybel gedy, nie vereenselwig kan word met ‘n Onberispelike, Alomteenwoordige, Almagtige Skepper God nie. Verder is die prinsiepe daarin vervat moreel onaanvaarbaar. Ek glo dat ek die moontlikheid van “Dawid se Slingervel” empiries uitkanselleer het. Verder het ek in die heel eerste artikel dit baie duidelik gestel dat ek met die alternatief - “Die Hamer van Thor” - nie na ‘n letterlike ‘Thor’ verwys nie maar na die: “...prinsipiële verteenwoordiger van die Aries religieuse begrip en moraliteit – die mitologiese verpersoonliking van die Nordiese karakter.” Daarmee bedoelende, die dieper waardes en betekenis agter die mitologiese verhale. Die Ou Testament is op die beurt die mitologie van die Israeliete en is soos enige mitologie, ‘n verpersoonliking van hulle psige omdat dit ontspring het uit hul moraliteit - soos waar dapperheid en heroïsme daarin gesien word om ‘n klip te slinger wanneer jy uitgedaag word vir ‘n tweegeveg met swaarde, ...
    by Published on 21st February 2010 22:32
    Categories:
    1. CMS
    2. Article

    The Bible Fraud by Tony Bushby
    TWO CONFUSED STORIES IN THE GOSPELS Jesus Christ has captured the imagination of millions of people around the world for almost 2,000 years. Few people know that he represents something far different, and the following chapters unravel an entirely new story about the circumstances surrounding the birth and emergence of the Christian religion. In order to cover this ground, it is necessary to consider the New Testament stories from a different perspective. By stripping away their supernatural elements, the earliest Church writings relay a confused skeletal outline of the lives of two separate men. This work unravels those stories and shows how the New Testament came into being and what it really is. Until now, this aspect of the Gospel story has never been fully developed; and by coordinating new information with surviving records, a reconstruction of the probable course of events that resulted in Christianity today is presented. ...
http://www.wendag.com/forum tested by McAfee Security http://www.wendag.com/forum tested by McAfee Security