Die Allerhoogste (El) stuur sy engele om sy opdragte uit te dra.
Die engele se name is aanduidend van wie hul Opdraggewer is.
- Michael
- Gabriel
- Raphael
- Uriel
- Sealtiel
- Jegudiel
- Barachiel
- Jeremiel
Jahweh, die seun van El en broer van Baäl het ook bonatuurlike wesens wat hy stuur om sy opdragte uit te voer.
MAAR die Gees van JaHWeH het van Saul gewyk, en 'n gees van besoedeling, deur JaHWeH gestuur, het hom verskrik.
Maar die Gees van die HERE het van Saul gewyk, en 'n bose gees, deur die HERE gestuur, het hom verskrik.(1 Samuel 16:14)
********
MAAR 'n gees van besoedeling van JaHWeH het oor Saul gekom terwyl hy in sy huis sit met sy spies in sy hand en Dawid met die hand op die snare speel.
Maar 'n bose gees van die HERE het oor Saul gekom terwyl hy in sy huis sit met sy spies in sy hand en Dawid met die hand op die snare speel. ( 1 Samuel 19:9)
Bookmarks