Wendag - Debating Christianity and Religion Forum
-
Winston Churchill used a V sign in both versions to symbolize "V for Victory" during World War II. Early on in the war he used palm in (sometimes with a cigar between the fingers). Later in the war he used palm out. It is thought that the aristocratic Churchill made the change after it was explained to him what it signified to the other classes in Britain. He developed the idea from a BBC campaign.
‘n Simbool of saluut wat eenheid en ‘n ideaal simboliseer, was nog altyd ‘n belangrike faktor wanneer ‘n stryd gestry word. Churchill het die “Victory” saluut gebruik en dit is deur die BBC propageer.
Liefde groete.
Die Ou Man
-
-
Die Derde Reich het sy eie bekende saluut gehad.
Liefde groete.
Die Ou Man
-
-
Terug op Afrika bodem. Die regerende party het sy eie bekende saluut.
On April 6, 1979, 23 year old Solomon Mahlangu faced the gallows, raised his hand in the ANC salute, and met his death at the hands of a racist regime.
-
-
Die saluut van Johannes die Doper, wat gerig word op die wederkoms, is die kragtigste denkbare saluut.
Dit is die saluut wat ek, Die Ou Man, gebruik. En daarmee volstaan ek voorlopig.
Liefde groete.
Die Ou Man
-
-
Jesus onderrig sy dissipels (foto 1).
Jesus tydens die bergpredikasie (foto 2).
Ek volstaan steeds by hierdie kragtige saluut!
Liefde groete.
Die Ou Man

-
Posting Permissions
- You may not post new threads
- You may not post replies
- You may not post attachments
- You may not edit your posts
Forum Rules
Bookmarks