"niemand het opgevaar in die hemel nie, behalwe Hy wat uit die hemel neergedaal het,"Joh 3:11 Voorwaar, voorwaar Ek sê vir jou, ons spreek wat ons weet en ons getuig van wat ons gesien het, en julle neem ons getuienis nie aan nie.
Joh 3:12 As Ek julle van die aardse dinge vertel en julle nie glo nie, hoe sal julle glo as Ek julle van die hemelse vertel?
Joh 3:13 En niemand het opgevaar in die hemel nie, behalwe Hy wat uit die hemel neergedaal het, naamlik die Seun van die mens wat in die hemel is.
Tog lees ons van persone wat opgevaar het in die Ou Testament, watter betekenis hou die vir ons in?
"die Seun van die mens wat in die hemel is"
Weereens word dit vir ons gegee dat as ek die reg verstaan dat Jesus die Seun van die mens is, volgens sekere doktrines word Jesus as Seun van God asook God self beskou.
Liefdegroete,
Stefanus





Reply With Quote








Bookmarks