Wendag - Debating Christianity and Religion Forum
-
Gedurende 1961 skuif die Maagd en die lemoenbom saam na die embleem van ons nuwe volksbewussyn. Die Republiek van Suid Afrika.
Hierdie twee simbole wat, figuurlik gesproke, saam met die Westerse beskawing hier aan wal gestap het, word saam met ander dierbare volks ideale op die altaar in Kemptonpark geoffer ter wille van vrede. Die huidige "vrede" waarbinne ons lewe.
Liefde groete.
Die Ou Man
-
Similar Threads
-
By Antje De waal in forum Witboek
Replies: 24
Last Post: 4th April 2011, 22:23
-
By Stefanus in forum Boeke
Replies: 19
Last Post: 7th February 2009, 11:26
Posting Permissions
- You may not post new threads
- You may not post replies
- You may not post attachments
- You may not edit your posts
Forum Rules
Bookmarks