Goeienaand mense.
Na betwyfeling van Die ou man se teorie op BV het ek geworstel met baie vrae.
Maak nie saak wat ek doen of lees in die Bybel nie, alles kom terug na Die ou man se torie toe.
Maar wat my nou regtig hierna gebring het was n sekere bespreking op BV.
http://www.boerevryheid.co.za/forums...ad.php?t=14092
Sien Stoere Boer is baie hardkoppig en probeer telke male om ie ou man te verkleineer.
Maar hy het hom self vas gepraat op daardi edraad.
Ek weet nie of die volgende in die Bybel voorkom nie maar ek weet die word op die begrafnisse gebruik.
Asshes to ashes dust to dust.
SB sê self hy stem saam dat dit dust to dust is en nie ashes to ashes nie.
D.W.S mdat hy eintelik saam stem alhoewel hy dit nie erken nie.
My groot vraag aan alma is. Hoe kry n mens geloof?




Reply With Quote









Bookmarks