Wendag - Debating Christianity and Religion Forum

+ Reply to Thread
Results 1 to 10 of 10

Thread: Harmonie

  1. #1

    Goeie naand

    Dis vir my aangenaam om deel van hierdie forum te kan wees.

    Ek sien uit daarna om jul almal beter te leer ken.

    Groete

    Harmonie

  2. #2
    Stefanus has a spectacular aura about Stefanus has a spectacular aura about Stefanus has a spectacular aura about
    Stefanus's Avatar
    Country
    Users Country Flag
    Join Date
    Jan 2007
    Location
    Oos-Londen
    Age
    49
    Posts
    1,287
    Rep Power
    10
    Blog Entries : 1

    Welkom hier by ons Harmonie,

    Die naam Harmonie laat my gedagtes na die volgende terugkeer:

    THE MYSTIC BUILDERS OF HARMONY.

    "The time cometh, when I shall no more speak unto you in proverbs, but I shall shew you plainly of the Father.''—John 16:25.
    We are the Mystic Builders of Harmony in South Africa.
    More intensely real than any earthly organisation, is our hidden order of Idealism. It knows no earthly founder, its roll of members, known to God alone, is registered in Heaven. It is not a new religion, no new sect, demanding a rupture with old associations. There is no Executive. There will be no branches formed, no meetings will be held,—there will be no material administration, no annual subscription need be paid.

    p127 - THE MILLENNIUM. - BY JOHANNA BRANDT
    Liefdegroete,
    Stefanus

  3. #3

    Quote Originally Posted by Stefanus View Post
    Welkom hier by ons Harmonie,

    Die naam Harmonie laat my gedagtes na die volgende terugkeer:



    Liefdegroete,
    Stefanus
    Baie dankie vir die verwelkoming Stefanus.

    Baie insiggewende aanhaling wat jy hier gebruik. Dit is werklik ware woorde.

    Die onderwerpe wat bespreek word hier op Wendag is dinge wat al 'n lang pad saammet my kom, en ek het nie besef daar is ander Boere wat dieselfde "geroep" gehoor het, soos ek dit ondervind het nie.

    Ek is nou tuis

  4. #4

    Baie welkom Harmonie,

    Ek is ook n nuweling op die forum, en hoop vir al die vrae wat jy het, jy voor andwoorde sal vind. En dat jy vir ons ook van andwoorde kan voorsien waarna ons soek.
    Hoe meer mens saam praat hoe en redeneer hoe beter die kanse dat n persoon wel later op die regte andwoord sal kom.
    Mag jy elke oomblik geniet op die forum.

    Vriendelike Groete,

    Vryheids Vegter.
    Veg vir Boerevryheid to eer van God

  5. #5

    My plaas se naam is Harmonie, so vanaf Harmonie na Harmonie baie welkom

  6. #6
    Member
    Onrustig is on a distinguished road
    Onrustig's Avatar
    Join Date
    Jul 2008
    Location
    Wakkerstroom
    Age
    60
    Posts
    5
    Rep Power
    0

    Welkom op die Forum. Ek is ook nuut hier. Ek staan verstom oor dinge wat ek hier lees. Hier is regtig wyses manne/dames op hierdie forum ek geniet hulle baie.

    Groete Onrustig
    Geloof, Hoop en Liefde

  7. #7

    Baie dankie aan almal vir die welkom heet.


  8. #8
    Admin
    Die Ou Man has a spectacular aura about Die Ou Man has a spectacular aura about Die Ou Man has a spectacular aura about
    Die Ou Man's Avatar
    Country
    Users Country Flag
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,421
    Rep Power
    10

    Welkom op Wendag Harmonie.

    Dit is vir jou om te besluit of jy op Johanna Brandt se fondasie wil bou.

    Liefde groete.

    Die Ou Man

  9. #9
    Mod
    knipmes has a spectacular aura about knipmes has a spectacular aura about
    knipmes's Avatar
    Country
    Users Country Flag
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Durban
    Age
    51
    Posts
    583
    Rep Power
    10
    Blog Entries : 7

    Quote Originally Posted by Harmonie View Post
    ... Ek is nou tuis...
    Naand Harmonie,

    As mens uit die Hemele kom, is mens enige plek tuis...

    welkom tuis

    groetnis
    knipmes

  10. #10

    Hallo Harmonie.

    Goed om jou te ontmoet.

+ Reply to Thread

Bookmarks

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
SA Topsites ::
ZA TOP Sites