Wendag - Debating Christianity and Religion Forum
-
7th October 2008 15:18
#1
Hallo julle! ek wonder kan enige iemand dalk vir my sê hoekom is daar so baie stellas of obelisks,in Suid Afrika,as die land nog altyd gesien is as die groot "christen" land,met sy gereformeerde geloof,voor 1994. Groetnis Sabbatariër.
Posted via Mobile Device
-
-
7th October 2008 20:55
#2
Jy laat my dink aan die Boer se heiligdom, die indrukwekkende Vroue monument in Bloemfontein.
Liefde groete.
Die Ou Man
-
-
7th October 2008 20:58
#3

Originally Posted by
Sabbatariër
... stellas of obelisks... Sabbatariër.
Posted via Mobile Device
Sabbatariër, wat se goed is die? of drink mens dit?
groetnis
knipmes:ahand_sos:
-
-
8th October 2008 21:02
#4

Originally Posted by
Sabbatariër
Hallo julle! ek wonder kan enige iemand dalk vir my sê hoekom is daar so baie stellas of obelisks,in Suid Afrika Groetnis Sabbatariër.
Posted via Mobile Device
Sabbatariër.
Ja ek kan vir jou sê.
Eerdat Moses gereed was om die Israeliete uit Egipte te lei en aan hulle 'n nuwe godsdiens te bring, moes hy opleiding deurloop onder die Priester van On in Egipte, die land van die Obelisk.
Eerdat die Christus gereed was om die Judeërs uit die bloedritueel Jahwehisme te lei en aan hulle 'n nuwe godsdiens te bring, moes hy 12 jaar in Egipte, die land van die Obeslisk, opgelei word.
Die Obeliske van Egipte is sedertdien geplunder. Een obelisk staan in die heiligdom van die Rooms Katolieke Kerk in Rome, een in die VSA, een in Parys, ens.
Op Moses volg die Christus en op die Christus volg die derde Adam en sy Bruid.
Volgens Siener is die Bruid 'n Boer-meisiekind uit die nuwe land van die Obelisk, te wete Boerland.
Nou weet jy hoekom daar so baie stellas of obelisks in Suid-Afrika is. Boerland is die nuwe Egipte, die moederskoot van die Verlosser en sy Bruid.
Liefde groete.
Die Ou Man
-
-
8th October 2008 22:03
#5
Hallo DOM jy is ñ baie interresante karakter! Ek wonder waar kry jy informasie vandaan,sal dit ook graag wil bestudeer,laat ek jou bietjie reg help met die stellas en obeliske,wat in ons land staan,en ook in ander lande,dit is daar geplaas deur die vrymesselaars ou man,niks of iemand anders kon dit daar geplaas het nie,nothing is by coincident on this planet. groetnis sabbatariër
Posted via Mobile Device
-
-
8th October 2008 22:08
#6
Black Obelisk of Shalmaneser III in the British Museum.

Die volgende inskrywings op die een:
The second register from the top includes the earliest surviving picture of an Israelite: the Biblical Jehu, king of Israel, brought or sent his tribute in around 841 BC. Ahab, son of Omri, king of Israel, had lost his life in battle a few years previously, fighting against the king of Damascus at Ramoth-Gilead (I Kings xxii. 29-36). His second son (Joram) was succeeded by Jehu, a usurper, who broke the alliances with Phoenicia and Judah, and submitted to Assyria. The caption above the scene, written in Assyrian cuneiform, can be translated"
"
The tribute of Jehu, son of Omri: I received from him silver, gold, a golden bowl, a golden vase with pointed bottom, golden tumblers, golden buckets, tin, a staff for a king [and] spears."
Liefdegroete,
Stefanus
-
-
8th October 2008 22:35
#7

Originally Posted by
Sabbatariër
Hallo DOM jy is ñ baie interresante karakter! Ek wonder waar kry jy informasie vandaan,sal dit ook graag wil bestudeer,laat ek jou bietjie reg help met die stellas en obeliske,wat in ons land staan,en ook in ander lande,dit is daar geplaas deur die vrymesselaars ou man,niks of iemand anders kon dit daar geplaas het nie,nothing is by coincident on this planet. groetnis sabbatariër
Posted via Mobile Device
Sabbatariër.
Ek kry my inligting uit 'n boek genaamd Die Bybel.
Die oorspronklike obeliske in Egipte was reeds daar ten tye van Moses se handel en wandel op aarde. Was hulle ook deur die Vrymesselary gebou?
As jy met my wil gesels moet jy by die feite hou. Ek bemoei my nie met soetsappige aannames, "doomsday Jahwehisme" en belaglike "conspiracy theories" nie.
Liefde groete.
Die Ou Man
-
Posting Permissions
- You may not post new threads
- You may not post replies
- You may not post attachments
- You may not edit your posts
Forum Rules
Bookmarks