Wendag - Debating Christianity and Religion Forum
-
10th October 2008 14:21
#1
Kan iemand dalk vir my sê waaroor die witboek gaan asb?
Posted via Mobile Device
-
-
12th October 2008 09:09
#2
Die Witboek staan teenoor die Bybel soos 'n horlosie se lang wyster staan teenoor die kort wyster.
Dit is moontlik om die tyd te lees met net die kort wyster (Bybel), maar nie sonder afwykings of berekenings foute nie.
Die lang wyster (Witboek) wys die afwykings uit en korrigeer die lesing.
Liefde groete.
Die Ou Man
-
Posting Permissions
- You may not post new threads
- You may not post replies
- You may not post attachments
- You may not edit your posts
Forum Rules
Bookmarks