Wendag - Debating Christianity and Religion Forum
-
13th November 2008 16:43
#11
My antwoord kry ek uit die Bybel:
Gen 9:3
Alles wat beweeg en lewe, sal julle voedsel wees. Net soos die groen plante, gee Ek dit alles aan julle.
Gen 9:4
Net die vleis met sy siel, met sy bloed, mag julle nie eet nie.
Gen 9:5
Maar wat julle eie bloed betref, dit sal Ek eis: van al die diere sal Ek dit eis. Ook van die mens, van die een teenoor die ander, sal Ek die siel van die mens eis.
Gen 9:6
Hy wat die bloed van ‘n mens vergiet, sy bloed sal deur die mens vergiet word; want God het die mens na sy beeld gemaak.
"Alles wat beweeg en lewe, sal julle voedsel wees. Net soos die groen plante, gee Ek dit alles aan julle."
Daar is slegs een beperking op ons gestel deur God en dis die inneem van bloed, dus geniet ek my varktjoppie en beskou 'n maaltyd sonder vleis as 'n versnappering.
Satanaku stel die eet van dierevleis in om die duiwels te kan sien en hoor
"Neem nou skerp voorwerpe en dood welke diere julle ook al wil...ja, maak dood en eet...
"Want van daardie bloedwalms sal hulle vir hulsef bedekkings maak wat sigbaar sal wees vir jul vleeslike oë...
So sal julle sien en hoor"
Witboek Bl:198
Hier gaan dit oor die inneem van bloed.
Liefdegroete,
Stefanus
-
-
18th November 2008 15:44
#12

Originally Posted by
Stefanus
My antwoord kry ek uit die Bybel:
"Alles wat beweeg en lewe, sal julle voedsel wees. Net soos die groen plante, gee Ek dit alles aan julle."
Daar is slegs een beperking op ons gestel deur God en dis die inneem van bloed, dus geniet ek my varktjoppie en beskou 'n maaltyd sonder vleis as 'n versnappering.
Hier gaan dit oor die inneem van bloed.
Liefdegroete,
Stefanus
Maar dit was toe hulle nog in die tuin van Eden was! Is dit nie - wat van later?
-
-
18th November 2008 16:03
#13
Originally Posted by
Stefanus
My antwoord kry ek uit die Bybel:
"Alles wat beweeg en lewe, sal julle voedsel wees. Net soos die groen plante, gee Ek dit alles aan julle."

Originally Posted by
witsybok
Maar dit was toe hulle nog in die tuin van Eden was! Is dit nie - wat van later?
witsybok.
Die aanhaling waarna Stefanus verwys is aan Noag gegee na die sondvloed.
Dit krap die dinge so 'n bietjie deurmekaar. Maar die hele vloedverhaal is in elk geval deurmekaar omdat dit deur die priesters gedokter is.
Alhoewel die aanhalings uit die Jahwehis dokument vertel dat daar rein en onrein diere op die ark was, weet ons dat die onderskeid toe nog nie bestaan het nie.
Liefde groete.
Die Ou Man
-
-
19th November 2008 08:46
#14
Hi
All very interesting, this topic needs some in depth studying, but sounds plausible.
I think each passage has to be broken down and then compared with the law.
I will keep coming back to check what you guys have uncovered, I don't have time right now to do a study, i have to much other research on my plate at the mo.
God speed
Bee777
-
Tags for this Thread
Posting Permissions
- You may not post new threads
- You may not post replies
- You may not post attachments
- You may not edit your posts
Forum Rules
Bookmarks