Wendag - Debating Christianity and Religion Forum
-
Is die tekort aan brandstof werklik n probleem?
Wat is u gevoel hieroor?
:?:
groetnis
knipmes
-
-
Vir die wat weet sal dit nie so erg wees nie.
Groete
Pionier
-
-
13th August 2007 20:18
#3
Nou dat die tekorte weer aangevul is, en almal weer lekker rondry... sal die volgende staking in hierdie bedryf dus eers weer oor n jaar plaasvind met die volgende rondte verhogings, of kan dit weer opduik wanneer Desember naderkom??
-
-
5th December 2007 21:01
#4
Interessant hoe dit verwikkel het tot nou toe, of hoe?? Ek neem aan by einde volgende jaar sal net die rykes brandstof kan bekostig, en uiteindelik sal soos oom Siener geseg het, orals voertuie langs die paaie staan sonder brandstof, nie deur enige rede anders as tekorte en ongelooflik uitermatige pryse as rede.... hoe onse gedagtes darem kon speel met n mens, ne??
groetnis
knipmes
-
-
6th December 2007 15:17
#5

Originally Posted by
knipmes
Interessant hoe dit verwikkel het tot nou toe, of hoe?? Ek neem aan by einde volgende jaar sal net die rykes brandstof kan bekostig, en uiteindelik sal soos oom Siener geseg het, orals voertuie langs die paaie staan sonder brandstof, nie deur enige rede anders as tekorte en ongelooflik uitermatige pryse as rede.... hoe onse gedagtes darem kon speel met n mens, ne??
groetnis
knipmes
Waar wat jy se knipmes ek dink die mens val in 'n vals wereld van onkunde. Hier in Gauteng was daar tekorte maar ons het dit al vergeet en van dag tot dag raak die verlede net al dower. Die dag as dit weer gebeur dan skrik ons wakker uit die gemak van ons vergeetenheid en dan kan dit dalk te laat wees. Snaaks hoe mens altyd die slegte baie vinning vergeet, te dom om uit die verlede te leer
Groete Jaco
-
-
Nou toe nou net, wie sou kon dink dat ons nou oor die R8.66 vir 'n 1Lt diesel in Durban sal betaal... ek skat by April is dit R10 en meer...
groetnis
knipmes
-
-
Ja soos jy al opgemerk het gaan die item nog duur word, ek sien dat die Britte 'n hewige geveg het oor 'n 2p (tax) verhoging op hul brandstof het, hier by ons vat hulle sommer 'n hewige hap.
Groete
-
-
Ja nee Boet, hulle skep nou hewig want die pap is al amper klaar, by R12 per lt gaan daar nie meer gery worre nie, of gaan ons dan eers jaag??
groetnis
knipmes
-
-
Ek verneem Diesel styg eerskomende maand met R1.20 Petrol met 60c!
-
-
24th March 2008 20:57
#10
Diesel kos tans hier in durban R8.56 per liter, so dit gaan dan R9.76 kos... en in Mei seker nog R0.60 ten minste so dan sal dit R10.40 per liter wees...
Hoe gaan ons dit bekostig as ons salarisse so agterbly...
groetnis
knipmes
-
Posting Permissions
- You may not post new threads
- You may not post replies
- You may not post attachments
- You may not edit your posts
Forum Rules
Bookmarks