Wendag - Debating Christianity and Religion Forum
-
Diesel se pryse verskil van stasie tot stasie en hier is dit van R8.22 tot so hoog as R8.96 per liter, hangende waar jy graag ingooi, Met die nuwe pryse wat more in werking tree sal ons so tussen R9.50 en R10.50 moet opdok vir daardie liter diesel.
Volgens die plaaslike radiostasie het brandstof die laaste jaar met 56% geklim, smaak my ons het te doen met 'n zim-ekonomie?
-
-
16th April 2008 15:15
#12
Diesel volgende maand met minstens 50c op
-
-
23rd April 2008 16:39
#13
Ek het die naweek brandewyn in die bakkie se tenk gegooi, en hy loop toe wragtag sterker, nie gerook nie, net so hier en daar oor die lyn gestaan gaan. Nou smaak dit my, dis die voorland want brandewyn raak straks nou al goedkoper as diesel lyk dit mos vir my....
groetnis
knipmes
-
-
I wonder how long it will be before we start hearing news reports of gas station attendants being shot trying to prevent drive-aways. Or people hijacking gasoline trucks.
-
Posting Permissions
- You may not post new threads
- You may not post replies
- You may not post attachments
- You may not edit your posts
Forum Rules
Bookmarks