Wendag - Debating Christianity and Religion Forum
-
20th December 2008 07:44
#1
Ek is nuut hier.
Ek hoop nie julle gee om as ek nie aanvanklik saampraat nie.
Ek moet eers oplees voordat ek n bydrae kan maak.
Netnou loop se ek n ding waarvan julle nie hou nie (uit onkunde) en dan slag julle my dalk af! LoL!
Ek stel belang in teologie, maar nie in die konstante gestry daaroor nie.
Ek hoop ek vind n plekkie vir myself hier.
Hannes
-
-
20th December 2008 13:40
#2

Originally Posted by
76527829bt
Ek is nuut hier.
Ek hoop nie julle gee om as ek nie aanvanklik saampraat nie.
Ek moet eers oplees voordat ek n bydrae kan maak.
Netnou loop se ek n ding waarvan julle nie hou nie (uit onkunde) en dan slag julle my dalk af! LoL!
Ek stel belang in teologie, maar nie in die konstante gestry daaroor nie.
Ek hoop ek vind n plekkie vir myself hier.
Hannes
Welkom Hannes,
Ons almal is op soek na antwoorde, die priesterdom kan dit nie verskaf nie want hulle kan ook nie meer onderskei tussen die waarheid en fabel nie, as iets nie sin maak nie is dit nodig om ondersoek in te stel en die saak uit te klaar, om daaroor te
gaan geen oplossing gee nie, dus bespreek ons liewer die probleem.
Liefdegroete,
Stefanus
-
Similar Threads
-
By Ou Sanna in forum Aanmelding
Replies: 3
Last Post: 8th February 2009, 20:23
Posting Permissions
- You may not post new threads
- You may not post replies
- You may not post attachments
- You may not edit your posts
Forum Rules
Bookmarks