Hello al julle mense,
ek wens julle almal 'n wonderlike 2009 toe, vol seeninge en wonderlike avonture!! Ek is nuut hier, soos julle kan sien, en is op soek na vele antwoorde.
Ek is al baie veroordeel oor vrae wat ek vra, maar dit lyk darem of dit hier toelaatbaar is.
:ahand_sos:
Julle forum (nou is dit myne ook)lyk baie interessant, en ek dink ek gaan dit hier baie geniet.
Groete
M




lyk baie interessant, en ek dink ek gaan dit hier baie geniet.
Reply With Quote




Bookmarks