Wendag - Debating Christianity and Religion Forum
-
Hi Almal
Ons weet almal daar is teenstrydighede in die Bybel en daar is natuurlik ook baie verduidelikings oor hoekom hulle daar is. Maar kom ons lys almal waarvan ons bewus is en dan dien dit ook sommer as 'n informele "data basis" daarvan vir toekomstige aanhaling en gebruik?
Ek sal afskop met die eerste paar in my volgende pos.
Groete
-
-

Originally Posted by
Ou Sanna
Hi Almal
Ons weet almal daar is teenstrydighede in die Bybel en daar is natuurlik ook baie verduidelikings oor hoekom hulle daar is. Maar kom ons lys almal waarvan ons bewus is en dan dien dit ook sommer as 'n informele "data basis" daarvan vir toekomstige aanhaling en gebruik?
Ek sal afskop met die eerste paar in my volgende pos.
Groete
1. Wie het vir David aangesê om Israel te tel (sensus)?
a. God het (2 Sam 24:1)
b. Satan het (1 Kron 21:1)
2. In die betrokke sensus, hoeveel krygsmanne is getel?
a. Agthonderd duisend (2 Sam 24:9)
b. Een miljoen - eenhonderd duisend (1 Kron 21:5)
Relatiewe maklike formaat
Groete
Last edited by Ou Sanna; 8th March 2009 at 20:55.
Reason: Spelfout
-
-
3. Hoeveel krygsmanne in Juda?
a. Vyfhonderd Duisend (2 Sam 24:9)
b. Vierhonderd en sewnetig duisend (1 Kron 21:5)
4. God het Sy profeet gestuur om Dawid met hoeveel jaar hongersnood te straf?
a. Sewe (2 Sam 24:13)
b. Drie (1 Kron 21:12)
5. Hoe lank het Jojagin regeer oor Jerusalem?
a. Drie maande (2 Kon 24:8)
b. Drie maande en tien dae (2 Kron 36:9)
-
-
6. Hoeveel is deur die spies gedood op een slag?
a. Agthonderd (2 Kon 24:8)
b. Driehonderd (2 Kron 36:9)
7. Wanneer het David die Ark na Jerusalem gebring? Voordat of nadat die Filistyne verslaan is:
a. Nadat (2 Sam 23:8)
b. Voordat (1 Kron 11:11)
8. Hoeveel pare diere in die ark in?
a. 2 pare (Gen 6:19,20)
b. 7 pare (gen 7:2)
9. Toe David die koning van Soba verslaan het, hoeveel perde ruiters het hy gevangene geneem?
a. 1700 (2 Sam 8:4)
b. 7000 (1 Kron 18:4)
10. Hoeveel perdestalle het Salomo gehad?
a. 40 000 (1 Kon 4:26)
b. 4000 ( 2 Kron 9:25)
11. In watter jaar van koning Asa se heerskappy, het Baesa, die koning van Isarael gesterf?
a. 26 ste Jaar (1 Kon 15:33-16:8)
b. Nog nie gesterf in die 36 ste Jaar nie (2 Kron 16:1)
Groete
Ou Sanna
Last edited by Ou Sanna; 13th March 2009 at 06:51.
Reason: Bold Texting
-
Similar Threads
-
By Antje De waal in forum Witboek
Replies: 187
Last Post: 17th February 2012, 20:36
-
By Die Ou Man in forum Boervolk Teologie:
Replies: 17
Last Post: 11th March 2011, 20:26
-
By Francois in forum Besprekings
Replies: 3
Last Post: 26th July 2010, 08:43
-
By Die Ou Man in forum Boervolk Teologie:
Replies: 35
Last Post: 26th November 2008, 10:09
-
By Jaco Slabbert in forum Witboek
Replies: 45
Last Post: 24th November 2008, 13:51
Posting Permissions
- You may not post new threads
- You may not post replies
- You may not post attachments
- You may not edit your posts
Forum Rules
Bookmarks