Wendag - Debating Christianity and Religion Forum
-
19th October 2007 15:18
#41
Dankie Rika vir jou antwoorde.
Volgens my is geloof/Faith die volgende
:arrow: Om te glo en te vertrou in iets wat jy nie verstaan of kan sien nie. Hoekom se ek so hoekom noem mense dit blind faith omdat jy dit kan sien?
As daar volgens jou net een God is dan waar kom oom van tonder vandaan met sy meer as een God opvatting?
Weereens die vraag, verlaag ons nie dan vir God nie, God of Die Here is almagtig, om vir adam n gemaakte artikel van God die almag te gee maak mos nie sin dan vat jy adam of op na God se vlak of bring God na adam se vlak.
Rika ek die boek van banksie kry dan gaan ek met die boek kom en vra vra en vergeluikings tref en soos stefanus se wat is die waarhied myne of joune en ek se nou Jesus us die waarheid.
Maar ek los jou met die skriffies
II Timothy 3:1-5,7 "But realize this, that in the last days difficult times will come. For men will be lovers of self, lovers of money, boastful, arrogant, disobedient to their parents, ungrateful, unholy, unloving, unforgiving, malicious gossips, without self-control, brutal, haters of good, treacherous, reckless, conceited, lovers of pleasure rather than lovers of god; holding to a form of godliness, although they have denied its power; always learning and never able to come to the knowledge of the truth."
I Timothy 4:1-3 "But the spirit explicitly says that in later times some will fall away from the faith, paying attention to deceitful spirits and doctrines of demons. By means of the hypocrisy of liars seared in their own conscience as with a branding iron, men who forbid marriage and advocate abstaining from foods which God has created to be gratefully shared in by those who believe and know the truth."
Ek weet met wie ek te doen het ... PC van der walt

-
-
19th October 2007 15:24
#42
Geloof:
Ek weet nie of ek more gaan waker word nie maar ek glo ek sal.
Ek weet nie of ek oor n minuut van nou nog gaan kan asem haal nie maar ek glo ek sal kan.
Ek weet nie my kinders gaan gesond bly en groot word nie maar ek glo hulle gaan.
Glo geloof faith is om te vertrou in dit wat jy nie sien nie nie verstaan nie.
Ek weet met wie ek te doen het ... PC van der walt

-
-
20th October 2007 14:58
#43
Hallo Antje
Ons is nie seker wat jou intensie is nie, maar wil dit net vir jou baie duidelik stel dat ons geensins belangstel om oor enige onderwerp te argumenteer nie. Ons idee is hoegenaamd nie om mense te leer of te oortuig nie, maar wil slegs dit wat ons in ons soeke na waarheid, ontvang het, met ander deel.
Dit is elkeen se eie verantwoordelikheid om uit te vind wat die waarheid is. Ons raad aan jou is om enige iets waarmee jy nie saamstem of wat vir jou vreemd klink, eers eenkant te sit en dan vir jou Vader in die Hemel te vra om dit vir jou duidelik te maak. Ons is seker dat as jy dit in opregtheid doen, God dit op Sy tyd en op Sy manier vir jou duidelik sal maak, dan eers sal jy weet of jy dit kan aanneem of verwerp.
Onthou, om in jou binnekamer te bid, is om op enige plek en enige tyd, met God in jou gedagtes te praat.
Groete
Theuns en Rika
-
-
23rd October 2007 11:30
#44

Originally Posted by
Rika
Hallo Antje
Ons is nie seker wat jou intensie is nie, maar wil dit net vir jou baie duidelik stel dat ons geensins belangstel om oor enige onderwerp te argumenteer nie. Ons idee is hoegenaamd nie om mense te leer of te oortuig nie, maar wil slegs dit wat ons in ons soeke na waarheid, ontvang het, met ander te deel.
Dit is elkeen se eie verantwoordelikheid om uit te vind wat die waarheid is. Ons raad aan jou is om enige iets waarmee jy nie saamstem of wat vir jou vreemd klink, eers eenkant te sit en dan vir jou Vader in die Hemel te vra om dit vir jou duidelik te maak. Ons is seker dat as jy dit in opregtheid doen, God dit op Sy tyd en op Sy manier vir jou duidelik sal maak, dan eers sal jy weet of jy dit kan aanneem of verwerp.
Onthou, om in jou binnekamer te bid, is om op enige plek en enige tyd, met God in jou gedagtes te praat.
Groete
Theuns en Rika
Rika ek sty nie ek vra, hoe moet ek jou geloof verstaan of aanvaar of reject as ek niks weet nie hoe moet ek se dis reg as ek dit nie toets nie, die bybel se tog toets alle ding en behou die goeie so as ek vra vra en so voort doen ek dit nie om te stry nie maar ek toets.
So hoe gaan jy my oortyg as ek nie vra nie moet ek blind links glo dat wat jy se waar is? het jy net gese jip ek glo nou aan die moeder deel van God of het jy dit getoets jy se dan jy en DOM het koppe bymekaar gesit, so rika hoekom my aanval, al wat ek doen ek toets mag ek nie.
Ek weet met wie ek te doen het ... PC van der walt

-
-
24th October 2007 00:16
#45

Originally Posted by
Antje De waal
Weereens die vraag, verlaag ons nie dan vir God nie, God of Die Here is almagtig, om vir adam n gemaakte artikel van God die almag te gee maak mos nie sin dan vat jy adam of op na God se vlak of bring God na adam se vlak.
Hoekom sal ons God "verlaag" as Hy mag aan ander gee om 'n taak vir Hom uit te voer Antje?

Originally Posted by
Antje De waal
I Timothy 4:1-3 "But the spirit explicitly says that in later times some will fall away from the faith, paying attention to deceitful spirits and doctrines of demons. By means of the hypocrisy of liars seared in their own conscience as with a branding iron, men who forbid marriage and advocate abstaining from foods which God has created to be gratefully shared in by those who believe and know the truth."
Antje, hierdie "later times" is dit tye wat nog moet kom? of reeds lankal verby is, sien ek nie die werke van die "HERE" in die waarskuwing nie?
Liefdegroete,
Stefanus
-
-
24th November 2008 13:51
#46

Originally Posted by
Stefanus
Antje, hierdie "later times" is dit tye wat nog moet kom? of reeds lankal verby is, sien ek nie die werke van die "HERE" in die waarskuwing nie?
Liefdegroete,
Stefanus
Persoonlik dink ek dit is al verby, of nog so bietjie in die helfte.
Stefanus, ek wens julle die beste toe in die lewe, en ek hoop op die skaakbord van die lewe jy nie net n kasteel is nie maar die queen.
Hoekom sal ons God "verlaag" as Hy mag aan ander gee om 'n taak vir Hom uit te voer Antje?
My vraag met die is en was nog altyd hoekom dit nie self doen nie is hy te lei of "mean" ons so min vir hom dat hy n ander moet kry om ons te maak?
Ek is so bietjie bitter so jammer oor die $#% antwoord. Maar rerig hoe onbetroke wil jy die god van jou maak.
Ek weet met wie ek te doen het ... PC van der walt

-
Similar Threads
-
By Antje De waal in forum Witboek
Replies: 187
Last Post: 17th February 2012, 20:36
-
By Die Ou Man in forum Boervolk Teologie:
Replies: 17
Last Post: 11th March 2011, 20:26
-
By Francois in forum Besprekings
Replies: 3
Last Post: 26th July 2010, 08:43
-
By Ou Sanna in forum Boervolk Teologie:
Replies: 3
Last Post: 13th March 2009, 06:48
-
By Die Ou Man in forum Boervolk Teologie:
Replies: 35
Last Post: 26th November 2008, 10:09
Posting Permissions
- You may not post new threads
- You may not post replies
- You may not post attachments
- You may not edit your posts
Forum Rules
Bookmarks