Josef en Ásenat verwek twee kleinseuns vir die Priester van On.
50 En vir Josef is twee seuns gebore -- voordat die jaar van hongersnood gekom het -- wat Ásenat, die dogter van Potiféra, die priester van On, vir hom gebaar het.
51 En Josef het die eersgeborene Manasse genoem; want, het hy gesê, God het my al my moeite laat vergeet en ook die hele huis van my vader.
52 En die tweede het hy Efraim genoem; want, het hy gesê, God het my vrugbaar gemaak in die land van my ellende. Genesis 41
********
20 En vir Josef is in Egipteland gebore Manasse en Efraim wat Ásenat, die dogter van Potiféra, die priester van On, vir hom gebaar het. Genesis 46
Dit sal interessant wees om te weet of Manasse en Efraim opgevoed is in die Egiptiese wysbegeerte en godsdiens van hulle oupa, soos Moses lank na hulle.
Liefde groete.
Die Ou Man
Bookmarks