Wendag - Debating Christianity and Religion Forum

+ Reply to Thread
Results 1 to 4 of 4

Thread: Annalise van Aardt

  1. #1
    Member
    Annalise van Aardt is on a distinguished road
    Annalise van Aardt's Avatar
    Join Date
    Aug 2009
    Location
    Amsterdam
    Age
    41
    Posts
    1
    Rep Power
    0

    Dit is heerlik om hier aan te meld! Ek hoop ek het ore om te hoor soos Die ou man tereg gese het, en dat God my sal lei na die waarheid. Hosea 10:17 " My God het hulle verwerp omdat hulle nie na Hom geluister het nie: hulle sal swerwelinge word onder die nasies"

    Groete
    Annalise

  2. #2
    Admin
    Die Ou Man has a spectacular aura about Die Ou Man has a spectacular aura about Die Ou Man has a spectacular aura about
    Die Ou Man's Avatar
    Country
    Users Country Flag
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,421
    Rep Power
    10

    Welkom Annalise.

    Ons sien uit na jou insette.

    Liefde groete.

    Die Ou Man

  3. #3
    Mod
    Vicky will become famous soon enough
    Vicky's Avatar
    Country
    Users Country Flag
    Join Date
    Jun 2007
    Location
    Bloemfontein
    Posts
    111
    Rep Power
    10

    Quote Originally Posted by Annalise van Aardt View Post
    Dit is heerlik om hier aan te meld! Ek hoop ek het ore om te hoor soos Die ou man tereg gese het, en dat God my sal lei na die waarheid. Hosea 10:17 " My God het hulle verwerp omdat hulle nie na Hom geluister het nie: hulle sal swerwelinge word onder die nasies"

    Groete
    Annalise
    Baie welkom Annalise.

    Ek hoop jy geniet dit baie hier by ons. Voel asb vry om aan gesprekke deel te neem, en ook nuwe onderwerpe te begin wat jy dalk graag wil bespreek.

    Ek sien uit daarna om met jou te gesels.

    Liefde,
    Vicky
    I am a child of Earth and starry Heaven;
    But my race is of Heaven alone"

  4. #4
    Member
    Carel van Heerden will become famous soon enough
    Carel van Heerden's Avatar
    Country
    Users Country Flag
    Join Date
    Oct 2008
    Location
    Amsterdam
    Posts
    196
    Rep Power
    16

    Welkom by die Forum Annalise,

    Vertrou dat in jou soeke na antwoorde jy hier geholpe sal raak.

    Groete.

    Carel.

+ Reply to Thread

Bookmarks

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
SA Topsites ::
ZA TOP Sites