Wendag - Debating Christianity and Religion Forum
-
9th October 2009 17:53
#1
Mensekind, jy lyk dan so verlore
Ek sien die trane in jou oë
Ja, Ek weet jy het die diep seer gekry
Maar waarom sal jy nog langer ly
Net gedeelde hartseer bring verligting
En ‘n stappie nader aan berusting
Daar is niks te groot of klein vir My,
Selfs van hartseer kan Ek jou bevry
Want Ek is die kenner van harte!
En jou seerkry is aan My bekend
Met ‘n olie vir gebroke harte,
Word met tere liefde aangewend
Graag wil Ek die seerplekke verbind
Want Ek is die kenner van harte!!
-
Similar Threads
-
By Die Vrou in forum Kletshoekie
Replies: 3
Last Post: 9th January 2010, 10:26
Posting Permissions
- You may not post new threads
- You may not post replies
- You may not post attachments
- You may not edit your posts
Forum Rules
Bookmarks