Wendag - Debating Christianity and Religion Forum

+ Reply to Thread
Results 1 to 3 of 3

Thread: Genesis 1

  1. #1
    Member
    leerling is on a distinguished road
    leerling's Avatar
    Join Date
    Nov 2009
    Location
    soekend
    Posts
    52
    Rep Power
    11

    Goeienaand. Waarom het God die voels en seediere geseen -Gen. 1v22 en ook die mens Gen. 1v28 en gese om vrugbaar te wees en die aarde te vermeerder, maar nie die seen oor die vee, kruipende diere en wilde diere van die aarde uitspreek nie? My bybel (1953) se net in vers 25 dat God gesien het dat dit goed was. Vers 26 En God het gese: Laat ons mense maak ...... Vers 28 seen God dan ook die mens ..... Kan u dalk help met n verklaring?

  2. #2
    Stefanus has a spectacular aura about Stefanus has a spectacular aura about Stefanus has a spectacular aura about
    Stefanus's Avatar
    Country
    Users Country Flag
    Join Date
    Jan 2007
    Location
    Oos-Londen
    Age
    49
    Posts
    1,287
    Rep Power
    10
    Blog Entries : 1

    Quote Originally Posted by leerling View Post
    Goeienaand. Waarom het God die voels en seediere geseen -Gen. 1v22 en ook die mens Gen. 1v28 en gese om vrugbaar te wees en die aarde te vermeerder, maar nie die seen oor die vee, kruipende diere en wilde diere van die aarde uitspreek nie? My bybel (1953) se net in vers 25 dat God gesien het dat dit goed was. Vers 26 En God het gese: Laat ons mense maak ...... Vers 28 seen God dan ook die mens ..... Kan u dalk help met n verklaring?
    Dit was lank gelede 'n algemene siening dat die Bybel goddelik gedikteer en geïnspireer is. Die Bybel is nie op dieselfde vlak as ander menslike literatuur geplaas en gehanteer nie. Daarom is daar ook daarna verwys as "Woord van God". Daar bestaan 'n pragtige skildery van Rembrandt van Rijn (1606–1669) wat uitbeeld hoe 'n engel die woorde van die evangelie in Matteus se oor fluister terwyl hy dit neerskryf.

    prof. Scott McKnight en sy bekommernis oor kerke wat leegloop:
    Die rigiede leer dat die Bybel onfeilbaar is. Volgens hom berus dit op ’n foutiewe leer by kerke dat die Bybel as’t ware deur God aan die Bybelskrywers gedikteer is. Mense wat die Bybel dan self bestudeer, kom dan later met ’n skok agter dat daar baie van die menslikheid van die Bybelskrywers in hul geskrifte te sien is.
    Gen 9:5 Maar wat julle eie bloed betref, dit sal Ek eis: van al die diere sal Ek dit eis. Ook van die mens, van die een teenoor die ander, sal Ek die siel van die mens eis.

    Uit die vers kan ons wel se dat God geen uitsondering tussen die mens en diere stel nie.

    Ek dink nie ons hoef oor hierdie uitlating of "ommisssie" van die seen in die gedeelte enige waarde te lees nie, aangesien die Bybel 'n versameling geskrifte is wat deur mense geskryf was oor hul verstaan van hul God. Hierdie is weer oorvertaal uit die oorspronklike geskrifte om 'n spesifieke dogma gedienstig te wees en weerspiel dalk nie altyd die werklike gedagte van die skrywers nie.

    Liefdegroete,
    Stefanus

  3. #3
    Member
    leerling is on a distinguished road
    leerling's Avatar
    Join Date
    Nov 2009
    Location
    soekend
    Posts
    52
    Rep Power
    11

    Baie dankie en nou wonder ek wanneer het die mens begin afwyk van die gegewe voedsel soos in Genesis 2 vers 9 en ook a.g.v. welke redes.
    Last edited by leerling; 5th November 2009 at 20:54.

+ Reply to Thread

Similar Threads

  1. Adam se kalender of reuse van Genesis
    By Carel van Heerden in forum Kletshoekie
    Replies: 1
    Last Post: 25th July 2009, 12:43
  2. Replies: 0
    Last Post: 24th May 2009, 15:32

Bookmarks

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
SA Topsites ::
ZA TOP Sites