Wendag - Debating Christianity and Religion Forum

+ Reply to Thread
Results 1 to 4 of 4

Thread: hullo

  1. #1
    Member
    schalk is on a distinguished road
    schalk's Avatar
    Country
    Users Country Flag
    Join Date
    Nov 2009
    Location
    thabazimbi
    Age
    57
    Posts
    27
    Rep Power
    11

    Ek is n nuwe omie wat al diep spore in die veld van religie geloop het van Protestantisme deur die Charismatiese beweging tot Israel visie en Taoisme. In die proses het ek baie boeke en geskrifte bestudeer insluitende Bybelstudie deur konkordansies.
    Dankie aan die redakteur vir sy verwelkoming!
    Ek sien dat ek hier nog baie interessanthede gaan raaklees en ervaar op my hierdie aarde se lewenspad.
    Ten spyte van baie beperkte tyd hoop ek om soms positiewe bydraes te maak.
    Aan almal wat soekend is-moenie dat dit jou laat wanhoop nie - dit is deel van die intelligente mens se lewe-soek en jy sal vind!

  2. #2
    Admin
    Die Ou Man has a spectacular aura about Die Ou Man has a spectacular aura about Die Ou Man has a spectacular aura about
    Die Ou Man's Avatar
    Country
    Users Country Flag
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,421
    Rep Power
    10

    Welkom schalk.

    Ons uitgangspunt is dat geen vleeslike skepsel in staat is daartoe om 'n ewige waarheid te formuleer nie.

    Ons algar is iewers op die skaal tussen gelate aanvaarding en 'n dringende soeke.

    Liefde groete.

    Die Ou Man

  3. #3
    Mod
    knipmes has a spectacular aura about knipmes has a spectacular aura about
    knipmes's Avatar
    Country
    Users Country Flag
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Durban
    Age
    51
    Posts
    583
    Rep Power
    10
    Blog Entries : 7

    Juistement!

    Welkom ook van my af...

    groetnis
    knipmes

  4. #4
    Member
    leerling is on a distinguished road
    leerling's Avatar
    Join Date
    Nov 2009
    Location
    soekend
    Posts
    52
    Rep Power
    11

    Goeiemiddag "omie" Schalk,

    Baie welkom ook van my en ek hoop ons kan hierdie reis, soos Die Ou Man en Stefanus dit terdee noem, saam geniet. Ek het defnitief ook soos hul hierbo noem - " 'n dringende behoefte en tekort in my geestelike lewe en vandaar my "soeke" na die waarheid.

    Wat ek tot dusver geleer het, is dat ek nie by die "waarheid" gaan "uitkom" as ek nie eers die " ware werklikheid " vandag in die oe staar en dit kan hanteer, verwerk en mee deel, nie!!!

    Groete en aangename dag.

+ Reply to Thread

Bookmarks

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
SA Topsites ::
ZA TOP Sites