Wendag - Debating Christianity and Religion Forum
-
7th December 2009 20:27
#1
Groete Almal,
Ek is 'n nuwe lid van hierdie forum. Ek is 'n Britse man wat in Suid Afrika vir omtrent 25 jare gewoon het. My Vrou is van Suid Afrika en my twee kinders is daar gebore. Ek verstaan en lees Afrikaans maar ek kan nie te goed praat of skryf nie.
Ek is baie lief vir Suid Afrika, ek het Afrikaaner en Boere vriende en ook anders. Ek is lief vir God en Sy Seun, Jesus Christus. Ek hou van Teologie, Geskiedenis, Argeologie, Lees, Reis en Militere Spele.
Se my, is hierdie 'n Gnostiese forum?
Dankie en alles van die beste,
Levi
-
-
7th December 2009 21:59
#2
Welkom Levi Matteus,
Is hierdie 'n Gnostiese forum? In sekere opsigte kan mens sekerlik so se, in ander opsigte verskil ons egter aangesien daar geen geloofsvorm is wat die volle waarheid leer nie. Ons soeke na die waarheid beperk ons nie tot 'n boek, geskrif of spesifieke denkrigting nie.
Liefdegroete,
Stefanus
All religions are precious pearls linked on the golden thread of Divinity.
When we attack all religions or any religion in particular, we commit the crime of violating the Law of the Heart.
In the Heart Temple, there is a place for all religions, sects, orders, etc.
All religions are precious pearls strung on the golden thread of the divinity.
-
The Following User Says Thank You to Stefanus For This Useful Post:
-
21st December 2009 11:06
#3
Hallo Levi Matteus,
Soos Stefanus tereg seg... vergun my om by te voeg:
Godsdiens is aards gemaakte denke
Geloof is Hemele gemaakte feite wat as basis dien om bo aardse Godsdiens te styg...
Welkom hier, ons luister graag...
groetnis
knipmes
-
Posting Permissions
- You may not post new threads
- You may not post replies
- You may not post attachments
- You may not edit your posts
Forum Rules
Bookmarks