Wendag - Debating Christianity and Religion Forum

+ Reply to Thread
Page 2 of 3 FirstFirst 1 2 3 LastLast
Results 11 to 20 of 21

Thread: Openbaring aan my

  1. #11
    Member
    Die Vrou will become famous soon enough
    Die Vrou's Avatar
    Country
    Users Country Flag
    Join Date
    Sep 2009
    Location
    Vaal Triangle
    Age
    47
    Posts
    318
    Rep Power
    13
    Blog Entries : 2

    Knipmes,

    Dankie vir die mooi manier wat jy redeneer, geen veroordeling nie. Ek hou daarvan. Ons sal nog baie gesels!

    Groete

    Die Vrou

  2. #12
    Member
    Die Vrou will become famous soon enough
    Die Vrou's Avatar
    Country
    Users Country Flag
    Join Date
    Sep 2009
    Location
    Vaal Triangle
    Age
    47
    Posts
    318
    Rep Power
    13
    Blog Entries : 2

    Knipmes

    Nog 'n laaste!

    Ek weet wat jy bedoel met die vleis etery en die slaai en so aan maar wat gaan gebeur as daar iets op jou bord kom wat jou maag glad nie wil verteer nie, maar dat jy dit dalk baie nodig gaan kry in die toekoms???

    Dink so bietjie daaraan!

    Groete

    Die Vrou...

  3. #13
    Mod
    knipmes will become famous soon enough knipmes will become famous soon enough
    knipmes's Avatar
    Country
    Users Country Flag
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Durban
    Age
    50
    Posts
    541
    Rep Power
    10
    Blog Entries : 7

    Quote Originally Posted by Die Vrou View Post
    Knipmes

    ... iets op jou bord kom wat jou maag glad nie wil verteer nie...

    My Moeder het my van kleins af geleer om alles op my bord te eet, want mens mors nie met kos nie... wel, ek het nog altyd die slegte goed soos groente dan heel eerste geeet, en die lekkerste (dis nou rys, aartappels en vleis - in daardie orde) dan rustig en lekker geniet, sonder om 'n berg te maak van die sleg wat nog kon voorle... my broers het altyd eers die lekker geeet, en dan die verskoning gebruik hulle is vol, maar keer op keer was hulle gedwing om die bord leeg te maak en dan was dit 'n stryd der stryde vir hulle om die sleg te kon hanteer, intussen het ek al lekker poeding geeet. Kyk, ek is nie lief vir enige kos behalwe vleis nie, en sien die res as slaai... en as ek nou slaai moet eet dan is n ou hoendertjie darem maar lekker hoor.. dis die lekkerste krispy (Italian, French, Greek..??) slaai denkbaar..

    Jesus het my geleer van hoe sal jy weet wat die kleur wit is as jy swart nog nie ervaar het nie?? goed as jy sleg nie ervaar het nie?? armoede en rykdom, liefde as jy haat nie ervaar het nie?? Hoe kan jy ons Vader liefhe en tog mense haat? Jesus het nie bedoel dat jy glad nie mag haat nie, en alles moet liefhe "per say" nie, nee, Hy het my geleer om slegte dinge soos haat te beproef.. dit te verstaan en beleef voordat ek dit sou kon verstaan, en eers dan kan jy weet wat is om lief te he sonder enige grense van haat... dan is daardie slegte dinge op die bord 'n aanwins en dis wat jou magie volmaak, sodat jy dan die lekker goed op die bord nie meer sien as kos assulks nie, maar as die soetste druiwe van die lewe, want dis Gods gegewe liefde in volmaaktheid... alles het 'n pikorde, en jy moet slegs leer waar in die ry staan jy self, nie probeer om andere in die ry te wil oordeel oor waar hulle staan nie!

    Oom Niklaas het verwys na smeltkroese vir ons volk, wat eers die swaarkry moet beleef voor dit sal goedgaan, persoonlik dink ek dit gaan nog hoepeloos te goed met onse mense, want hulle eet nog die vleis, aartappels en rys, sonder groente want dis nou mos onnodig, watwou van swaarkry... die bleddie vyand mos!

    Ek stem saam met jou dat die sleg in die bord nie net brood nodig is nie, maar 'n uiterste MOET! anders gaan die smeltkroese nog lank vat...

    groetnis
    knipmes

  4. #14
    Mod
    knipmes will become famous soon enough knipmes will become famous soon enough
    knipmes's Avatar
    Country
    Users Country Flag
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Durban
    Age
    50
    Posts
    541
    Rep Power
    10
    Blog Entries : 7

    Quote Originally Posted by Die Vrou View Post
    Knipmes,

    Dankie vir die mooi manier wat jy redeneer, geen veroordeling nie. Ek hou daarvan. Ons sal nog baie gesels!

    Groete

    Die Vrou
    Die Vrou, baie dankie hiervoor, onthou egter net dat ek is glad nie belangrik nie.... wat ek doen en seg altoos voor my Hemelse Ouers is egter wel!

    Kyk uit na nog vele gespreke...

    groetnis
    knipmes (nou weet jy hoekom ek knipmes met 'n klein letter spel...)
    Last edited by knipmes; 7th February 2010 at 09:36.

  5. #15
    Mod
    knipmes will become famous soon enough knipmes will become famous soon enough
    knipmes's Avatar
    Country
    Users Country Flag
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Durban
    Age
    50
    Posts
    541
    Rep Power
    10
    Blog Entries : 7

    Net nog 'n gedagte wat opkom... so gepraat van borde en oordeel...

    My wonderlike sielsgenoot eet slegs 'n appel met 'n mes in skywe gesny met die pitte (stronk soos sy dit noem) netjies uitgesny om weg te gooi. Ek aan die ander kant, gryp die ding aan die nek (takstukkie wat uitsteek op die kop) en verorber die hele ding, pitte en al (of daar nou 'n s"k"innekop daarin was of nie) en gooi net die takkie weg...

    Die Christen Bybel praat ook van 'n "appel", nou vra ek... maak dit saak hoe jy dit eet, die kant om of daai kant om?? ek en Beterhelfte het tog beide wel 'n appel geeet, nou hoe nou?

    Jesus het dan meeste van Sy tyd nie tussen die hoe klas nie, maar wel die lae klas deurgebring want hulle het geweet hoe om die appel te eet, die hoe klas moes nog eers leer, en as ek so na my volksgenote kyk, dan wonder ek darem baie hoor!!!

    Snaaks egter dat die appel glo die enigste vrug is wat geen voedingswaarde het nie volgens wetenskaplikes, tog die mees besproke vrug van alle tye is.... snaaks man, snaaks... maar aie vir my tog so 'n lekker eet dingetjie! stronk en al! Kyk, ek seg altoos, dat as ons allemal in 'n ry moet loop staan van goed na slegte een agter, dan sal ek maar sommer sonder enige teenstruweling daar by Pluto heel maar heel agter in die ry gaan staan, want 'n slegter donner (verskoon die verwysing!) sal jy nou sekerlik nie kry nie... in anyway sal ekke veg vir my plekkie heel agter, want my Oupa het my baie baie maane gelede geleer dat agteros kom mos ook in die kraal! (Jesus en die lae?klas..??)

    groetnis
    knipmes

  6. #16
    Member
    Die Vrou will become famous soon enough
    Die Vrou's Avatar
    Country
    Users Country Flag
    Join Date
    Sep 2009
    Location
    Vaal Triangle
    Age
    47
    Posts
    318
    Rep Power
    13
    Blog Entries : 2

    knipmes

    Sę nou daar word van jou verwag om die rys, vleis en aartappels heeltemal te los en net die
    slegte is oor op jou bord. Gaan jy dit nog aanvaar??
    Groete

    Die Vrou

  7. #17
    Member
    Die Vrou will become famous soon enough
    Die Vrou's Avatar
    Country
    Users Country Flag
    Join Date
    Sep 2009
    Location
    Vaal Triangle
    Age
    47
    Posts
    318
    Rep Power
    13
    Blog Entries : 2

    knipmes my vriend!

    Eintlik moes ek dit anders genoem het. Tot dusver het jy net van appels gepraat, reg! Wat as jy nou in die plek van
    'n appel 'n tros druiwe ge-offer word en aangesę word om die appels te laat staan?

    Groete

    Die Vrou...

  8. #18
    Mod
    knipmes will become famous soon enough knipmes will become famous soon enough
    knipmes's Avatar
    Country
    Users Country Flag
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Durban
    Age
    50
    Posts
    541
    Rep Power
    10
    Blog Entries : 7

    Maar Bokkie, (vergun my)

    Dis nodeloos om te wil aanvaar dat op hierdie planeet jy net vleis rys en aartappels op die bord sal kry, sulke dinge gebeur net in die Hemele... as alles hier so lekker was, waarom het ons vrye wil gekry as geskenk? (die wat aardsgebonde is reken mos dit gebeur net in die muvies!)

    Alles wat my kant toe kom, was deur myself so bewerkstellig... wat jy saai sal jy maai... die keuses wat ons maak het altoos 'n reaksie en sal jy in elk geval kry wat jy dalkies dink jy nie voor gevra het nie, maar tog kry, en dan wie se skuld is dit? God s'n? Jesus s'n? my broer s'n? my Moeder s'n? die buurman s'n? of die beste.. die duiwel s'n?

    soms kry ek appels, soms druiwe, en net soms as ek nou regtig soet is, dan vleis en rys en aartappels, met groenbone daarby! Bless my soul! En so leer ek die pikorde ken, so klim ek die leer na bo, so bou ek brue waar net eilande was... hoe het die oumense gese? "so kom ons om, so kom ons om!"

    groetnis
    knipmes
    Last edited by knipmes; 8th February 2010 at 15:24.

  9. #19
    Mod
    knipmes will become famous soon enough knipmes will become famous soon enough
    knipmes's Avatar
    Country
    Users Country Flag
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Durban
    Age
    50
    Posts
    541
    Rep Power
    10
    Blog Entries : 7

    Quote Originally Posted by Die Vrou View Post
    knipmes my vriend!

    ... en aangesę word om die appels te laat staan? ....
    Naand Die Vrou,

    Ek wil graag weet wie of wat sal my so kan aansę... dis mos my keuse in ALLES hier, niks en niemand kan my dwing nie...

    groetnis
    knipmes

  10. #20
    Member
    Die Vrou will become famous soon enough
    Die Vrou's Avatar
    Country
    Users Country Flag
    Join Date
    Sep 2009
    Location
    Vaal Triangle
    Age
    47
    Posts
    318
    Rep Power
    13
    Blog Entries : 2

    Hello knipmes

    My woordkeuse was seker nou nie reg nie. Jammer hieroor! Ek wou jou nou nie kwaai maak nie.
    Sal later weer met jou praat is bietjie besig op die oomblik en kry maar min tyd vir die rekenaar.

    Groete

    Die Vrou

+ Reply to Thread

Bookmarks

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
SA Topsites ::
ZA TOP Sites