| Groot aantal Gode en Godinne: Wodan, Tiwas, Freyr, Freya, Donar, ens | Beperkte aantal Gode (1): Jahweh, El, Elohiem, Eloah, Eljoon, Sjaddaj, Adoon of Adoniem of Adonaj, Jahweh Zebaoth, El Olaam, sowel as Jesus en die Heilige Gees |
| Gode en Godinne | Manlike Gode |
| Goddelike drie-eenheid aanwesig | Goddelike drie-eenheid aanwesig |
| Twee mense word tegelykertyd geskape uit hout: Ask en Embla | Twee mense word geskape: Adam en Eva. Eers Adam uit stof en dan Eva uit Adam. By sommige Jode was Lilith die eerste vrou van Adam |
| Gelykheid tussen man en vrou. | Vrou onderdanig aan die man |
| Heilige Huwelik | Huwelik is 'n instelling van God |
| Lewensboom: Yggdrasil. Boom van Kennis | Boom van kennis, van goed en van kwaad in die paradys |
| Die Godin Idun (Eden?) hou appels by haar. Wie daarvan eet, sou vir ewig lewe | In die paradys is ‘verbode’ vrugte. Wie daarvan sou eet, sou vir ewig lewe |
| Reuse bestaan | Reuse (het) bestaan (Gen 6:4) |
| Dwerge en Elwe bestaan | Dwerge en Elwe bestaan nie |
| Engele bestaan nie | Engele bestaan |
| ’n Gevreesde Slang is aanwesig (Midgardslang) | ’n Gevreesde Slang is aanwesig (Satan) |
| Daar kom 'n Eindtyd | Daar kom 'n Eindtyd |
| Die Slang word ‘geboei’ tot aan die eindtyd | Die Slang word ‘geboei’ tot aan die eindtyd |
| Die eindtyd gaan gepaard met verskriklike oorloë | Die eindtyd gaan gepaard met verskriklike oorloë |
| Die huidige wêreld sal vergaan, daarna kom ’n nuwe wêreld | Die huidige wêreld sal vergaan, daarna kom ’n nuwe wêreld |
| Daar is lewe na die dood | Daar is lewe na die dood |
| Beperkende leefreëls of gebooie afwesig | Beperkende wette en gebooie aanwesig |
| Sonde afwesig | Die Mens sondig voortdurend |
| Erfsonde afwesig | Erfsonde aanwesig |
| Doop: Aanwesig deur ’n besprenkeling met lewende water | Doop: Aanwesig, hetsy besprenkeling, hetsy onderdompeling |
| Bidritueel: Staande met ’n trotse, fiere en uitdagende liggaamshouding | Bidritueel: Nederig, onderdanig, pleitend en soms knielend |
| Geeste bestaan: Goeie (voorouergeeste) sowel as bose geeste | Geeste bestaan: Heilige Gees sowel as bose geeste |
| Heilige getalle 3, 6, 9 en 12 | Heilige getalle 3, 6, 7 en 12 |
| Om die Gode te bedank of gunstig te stem, was daar geoffer | Om God(e) gunstig te stem of ter vergewing van sondes, was daar geoffer. |
| Mense was ook geoffer, naamlik misdadigers, swakkelinge en ook soms krygsgevangenes | Mense was ook geoffer, naamlik eersgebore seuns, agt dae na geboorte |
| 'n Belangrike God (Loki) verander in 'n duiwel | 'n Belangrike engel word afvallig en verander in die duiwel |
Bookmarks