Wendag - Debating Christianity and Religion Forum
View Poll Results: Is daar 'n plek vir 'n derde Afrikaanse Bybel
- Voters
- 4. You may not vote on this poll
-
Aangesien beide Afrikaanse Bybels kopiereg materiaal is het ek besluit om 'n vrye nie-kopiereg Engelse Bybel na Afrikaans te vertaal. Daar is 'n skakel op WWW.Bybel.com daarnatoe. Enige een kan deel neem en selfs (nie-kopiereg) boeke gebruik wat nie in die huidige Bybel is nie.
Jannie
-
-
Jannie, eerbare gedagte, eerlike opregtheid, maar baie lewens tye te laat.... opregte sterkte hiermee!
Net terloops... vir my is die volgende die beste riglyn in my verhouding met die Hemele...
Ek laat geen mens of boek vir my as "makelaar" optree tussen my en my lewensmaat of kinders nie! Alles maar alles is tussen ons direk, geen middelman nie... en ek glo ook geen man of vrou sou dit wel anders wou he nie! Geen mens sal mos "n makelaar toelaat tussenbeide en namens my optree as ek en wederhelfte byvoorbeeld seks wil he nie? Is ek reg as ek dit stel dat MEESTE mense op aarde so saamstem?
Soos dit is in die Hemele, so behoort dit te wees op aarde. Nou hoekom laat ons dan toe dat daar eindelose "makelaars" en riglyne in boeke (wat van daardie makelaars af kom, met slegs hul opinies en sieninge oor alles) ons manipuleer om deur hulle met ons na-lewe toekoms te werk, of anders?
Van kleins af is my verhouding met my Goddelike Ouers so direk soos my verhouding met my aardse ouers gewees, en is steeds tot in alle ewigheid. Geen boek, insluitend die Bybel, of "makelaar" kan tussen beide tree nie...
groetnis
knipmes
-
-
Die Ou Testament het sy rakleeftyd reeds met meer as 2000 jaar oorskry.
Dit is 'n bundel geskrifte uit 'n vergange era wat 'n primitiewe en uitgediende moraliteit verkondig. Geen beskaafde mens kan die wette daarin vervat met erns bejeën nie.
Bêre hom maar gerus finaal.
Die Nuwe Testament hang ook aan 'n draadjie en staan vervang te word met die Wederkoms.
-
Similar Threads
-
By Antje De waal in forum Witboek
Replies: 187
Last Post: 17th February 2012, 20:36
-
By Die Ou Man in forum Boervolk Teologie:
Replies: 17
Last Post: 11th March 2011, 20:26
-
By Francois in forum Besprekings
Replies: 3
Last Post: 26th July 2010, 08:43
-
By Ou Sanna in forum Boervolk Teologie:
Replies: 3
Last Post: 13th March 2009, 06:48
-
By Jaco Slabbert in forum Witboek
Replies: 45
Last Post: 24th November 2008, 13:51
Posting Permissions
- You may not post new threads
- You may not post replies
- You may not post attachments
- You may not edit your posts
Forum Rules
Bookmarks