Ek weet nie of ek dit mag doen nie maar hier is repliek van n ander forum af wat ek raakgelees het.Die moderators kan die draad maar vee.
http://www.boerevryheid.co.za/forums...vind-het/page4
Ek weet nie of ek dit mag doen nie maar hier is repliek van n ander forum af wat ek raakgelees het.Die moderators kan die draad maar vee.
http://www.boerevryheid.co.za/forums...vind-het/page4
Die drie Fleur de Lills
Dit maak interessante leestof.
Ek wil ook repliek lewer op dr. Jann Schlebusch se inset op Boerevryheid soos hieronder aangehaal.
Die inset gee onbedoeld sekere karakter eienskappe aan die Goddelikheid. Onder andere dat dit God sou behaag om ons vernederd te sien. Dit is die Midde-Oosterse benadering ingevolge die Jahweh gelowe, naamlik Judaïsme en Islam (Neem kennis dat die Moslems ook die god van Abraham/Jahweh aanbid. Hulle noem hom Allah). Vir daardie god is dit behaaglik om sy onderdane letterlik in sak en as te sien.Ook myns insiens was die vergadering 'n mislukking. Baie mense het weggebly omdat hulle vermoed het dat die "Israeliete" die projek gekaap het. Dit het juis meegebring dat die vergadering deur die "Israel"-beskouing oorheers is. Dit op sigself is nie so erg nie, want baie van hulle het rein harte en ons kan met hulle saamwerk aangesien ons dieselfde God dien. Daar was egter 'n hele paar onversetlikes wat hul politieke sienings bo die Bybelse gesag stel. Dit het veroorsaak dat nog volksgenote die vergadering verlaat het en dit daarvandaan heeltemal eensydig geraak het.
Die siening dat ons volk inherent goed is, leef ook nog sterk by baie van die vergadering-gangers. Dit is regtig jammer, want dit is myns insiens juis die rede vir hierdie strafgerig. Ons het naamlik nie aan ons Vader die eer gegee nie, maar self die eer opgeëis toe Hy ons so geseën het in die apartheidsjare. Hierdie eiewaan is lynreg in stryd met die hoofdoel van die vergadering, dat ons voor Hom moet verootmoedig en aan Hom die eer gee. Dit is ook die hoofdoel van ons volksgeloftes.
Kom ons stel dit sommer hier aan almal duidelik dat ons in onsself niks is nie. Ons is Koningskinders, net uit genade. Verootmoedig beteken om jouself tot niks te verneder voor ons Vader. Ons sal nou bietjie vordering moet begin maak hiermee, anders gaan ons uitgewis word.
Die Boer se benadering is en was nog altyd anders. Ons Skepper (nie Jahweh nie) het ons nie geskep om in die as te kruip nie.
Let op hierdie stelling:
Dit is Jahweh se vereistes vir sy Israeliete.Verootmoedig beteken om jouself tot niks te verneder voor ons Vader.
Wanneer Jesus egter sê dat die koninkryk van God binne my is, is dit vir my onmoontlik om as 'n patetiese, vernederde, kruiperige wese op te tree. Jesus se woorde ontwek in die ware Boer se psige 'n innerlike Goddelike krag wat hom fier, regop en onoorwinlik maak, soos by Bloedrivier.
Let op Pionier se opmerking onder pos #4 by hierdie skakel.
Ons Skepper soek nie patete in sy diens nie. Hy soek Boere wat kan werk en sy saak kan stel.
Vors Jesus se geskiedenis na. Hy was nie die "sagmoedige Neelsie" waarvoor die kerk hom uitbeeld nie. Die Joodse priesters met hul tempelpolisie en al het hom gevrees. Hulle moes Romeinse soldate van buite inkry om hom aan te vat. Dit is hoekom hy met 'n judaskus uitgewys moet word.
Ons moet losbreek uit hierdie patetiese Midde-Oosterse kultuur want dit het 'n verlammende uitwerking op Boermanskap. Ons moet kop omhoog regop staan, ons Skepper van nuuts af vind en skouer aan die wiel sit.
Die hele kruks waarom die spul draai le opgesluit in Bee777 se pos:
Hierdie mense kaap vir hulself die identiteit van die Jood onder die vlaandel van "Israeliet" wees om deel te kan he aan 'n belofte deur 'n volksvreemde stamgod uit die middeooste aan sy mense gegee. Sodoende verwerp hulle hul eie geboortereg om deel te he aan 'n volk wat reeds bewys het dat die 'n vyand van die Boer is.Originally Posted by Bee777
Hierdie Boere-Jode of Afrikaner-Jode verwerp hul eie status as "Geloftevolk" en verwerp hul eie deur agter ander gode as die van die Boer aan te loop om sodoende 'n vals status van "geloftevolk" deel te wil he, min wetend dat die stamgod waarna hulle verwys slegs vir sy eie mense tot redding kan en sal wees, want hy is 'n enige HERE vir sy volk - die Jode!
Hierdie mense dwaal grootliks uit onkunde, daarom die behoefte om aan iets te behoort wat nie vir hulle bedoel is nie, deur die verwerp hulle hul eie voorgeskiedenis en Geloftes.
Dat hierdie vergadering verdoem was tot 'n mislukking is gewis, die is
Die Jahwehiste verstaan blykbaar nie die verskil tussen 'n verbonsdsvolk en Geloftevolk nie, daarom die deurmekaarspul, dalk sukkel hulle met die Hebreeus? Dalk is hulle net moetswillig?Originally Posted by Die Ou Man
Ter illustrasie plaas ek Sarel Cilliers se weergawe van die Gelofte. Let op die verhelderde gedeelte.
Mijne broeders en medelandgenoten, hier staan wij tans op een ogenblik voor een heilige God van hemel en aarde om een belofte aan Hem te beloven, als Hij met Zijn bescherming met ons zal wezen, en onze vijand in onze handen zal geven dat wij hem overwinnen, dat wij die dag en datum elke jaar als een verjaarsdag en een dankdag zoals een Sabbat in Zijn eer zal doorbrengen, en dat wij een tempel tot Zijn eer stichten zal, waar het Hem zou behagen, en dat wij ook aan onzen kinderen zal zeggen, dat zij met ons erin moeten delen, tot gedachtenis ook voor onze opkomende geslachten. Want de ere van Zijn Naam daardoor zal verheerlikt worden, dat de roem en eer van overwinning aan Hem zal worden gegeven.
Die Wenkommando doen die onverwagte. Hulle stel hul Skepper voor 'n keuse en hul Skepper moet die eerste prestasie lewer. Dan sal hulle teenpresteer!
Die Gelofte is slegs geldig wanneer die Skepper sy deel doen en die oorwinning verseker. Daarna tree die Wenkommando se aanbod in werking. Dit is tipies van ons Germaanse psige en die suiwer Boere se omgang met ons Skepper.
Ons en ons Skepper het 'n spesiale verhouding. Ons kan met ons Skepper beding want ons is sy gekose Boere.
Die feit dat die Skepper die Wenkommando se aanbod aanvaar het, getuig van ons band met 'n ander God as Jahweh wat die vernedering en voortdurende verootmoediging van sy Israeliete soek.
Daar is nog heelwat Israeliet bedwelmdes wat daagliks hul lewe "leef" deur te lees. Vir hierdie mense is die geestes wereld dood, hulle wil iets lees en dit van toepassing maak op hul eie lewe. Dit blyk egter dat sekere leestof moedswillig ignoreer word.Originally Posted by Bee777
As ek verkeerd is en n heiden ( non israeliet nasie ) deur God n belofte gemaak is dat hy hul sal red as n nasie, dan kan iemand my asseblief wys. Ek soek ook die skrif wat se dat God met enige ander nasie n Gelofte maak behalwe Israel nasies.
Daar is miskien nie konkrete bewyse daarvan in die Bybel nie maar wel 'n duidelike vermaning deur Christus:
Matt 21:43
Daarom sê Ek vir julle: Die koninkryk van God sal van julle weggeneem en aan ’n volk gegee word wat die vrugte daarvan sal dra.
Tog is daar moderne leestof beskikbaar waar God 'n belofte gestand gedoen het deur 'n Volk te red :
Mijne broeders en medelandgenoten, hier staan wij tans op een ogenblik voor een heilige God van hemel en aarde om een belofte aan Hem te beloven, als Hij met Zijn bescherming met ons zal wezen, en onze vijand in onze handen zal geven dat wij hem overwinnen, dat wij die dag en datum elke jaar als een verjaarsdag en een dankdag zoals een Sabbat in Zijn eer zal doorbrengen, en dat wij een tempel tot Zijn eer stichten zal, waar het Hem zou behagen, en dat wij ook aan onzen kinderen zal zeggen, dat zij met ons erin moeten delen, tot gedachtenis ook voor onze opkomende geslachten. Want de ere van Zijn Naam daardoor zal verheerlikt worden, dat de roem en eer van overwinning aan Hem zal worden gegeven.
Dit word duidelik deur Skynboere/Israeliete geignoreer.
Ek het al die bostaande kommentaar gelees en ook die op die link wat oorspronklik gepos is, ek moet sê die groep kan nie juis saamstaan nie en klink verward oor vele aspekte, maar vir interessantheid hier is 'n link wat alles verduidelik oor die komitee, wat baie interessante leesstof maak maar dit wat ek so vinnig gelees het in onderstaande link bevraagteken ek grootliks, alhoewel ek nog nuut is hier en baie het om te leer.
http://www.volkstaat.it/index.php?op...tee&Itemid=115
Groetnis
Silencio
How can one expect to have his prayer heard for mercy by what is above him when he shows no mercy for what is beneath him?
Bookmarks