Wendag - Debating Christianity and Religion Forum

Closed Thread
Page 2 of 2 FirstFirst 1 2
Results 11 to 12 of 12

Thread: Adam/Eva: Seun/Dogter van God

  1. #11
    Admin
    Die Ou Man has a spectacular aura about Die Ou Man has a spectacular aura about Die Ou Man has a spectacular aura about
    Die Ou Man's Avatar
    Country
    Users Country Flag
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,421
    Rep Power
    10

    In Die Witboek bevestig Adam dat Jahweh aangestel is as Heer van die Israeliete en dat Jahweh 'n laer gesag beklee as Hy (Adam).

    Ander kere het Ek tot hom gespreek by monde van Yahveh, die aangewese Heer van die toekomstige volk van die fisiese Israel...
    Volgens Die Witboek het Jahweh opdragte van Adam uitgevoer. Dit is in ooreenstemming met die gedeeltes uit die Bybel wat die status van Jahweh teenoor die Allerhoogste weergee, met inagneming daarvan dat Jahweh sy aanstelling te danke het aan die Allerhoogste.

    Die logiese implikasie van hierdie feite is natuurlik dat Jahweh ook ondergeskik is aan die Heilige Gees.

    Liefde groete.

    Die Ou Man
    Last edited by Die Ou Man; 31st December 2007 at 22:02. Reason: Kwoteer

  2. #12
    Admin
    Die Ou Man has a spectacular aura about Die Ou Man has a spectacular aura about Die Ou Man has a spectacular aura about
    Die Ou Man's Avatar
    Country
    Users Country Flag
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,421
    Rep Power
    10

    Paulus praat van die verborgenhede van God en die Vader en Jesus.

    Oorsronklik gepos deur Stefanus

    Paulus vermaan ons tot die volgende:

    Om die verborgenheid te leer ken van God en die Vader en van Christus, in wie al die skatte van wysheid en kennis verborge is. Kol 2:3-4
    Paulus se stelling is in ooreenstemming met dit wat ons reeds uit die Bybel aangehaal het.

    Ek som dus soos volg op. (Die skrifgedeeltes is reeds aangehaal.)

    Die ELOHIM (God) van Genesis 1 is die Skepper van hemel en aarde, Vader, Moeder, Seun.

    Die Allerhoogste (Adam) is deur God die Vader, Moeder en Seun, saam met sy ewige Wederhelfte, Eva (Trooster/Moeder van alles wat lewe) geskape en aangestel om te heers oor die aarde.

    As hoogste gesag op aarde stel die Allerhoogste (Adam) die HERE/Jahweh aan as heer van die fisiese Israel.

    Jesus, die Christus is deur die geestelike bemiddeling van die Allerhoogste en die Heilige Gees, fisies in die vlees deur Josef en Maria verwek.

    Jesus is Seun van die Allerhoogste (Adam).

    Johannes die Doper is profeet van die Allerhoogste (Adam).

    Liefde groete.

    Die Ou Man
    Last edited by Die Ou Man; 6th January 2008 at 11:41. Reason: kleur

Closed Thread

Similar Threads

  1. Boerseun / dogter vir God
    By knipmes in forum Boervolk Teologie:
    Replies: 13
    Last Post: 7th February 2011, 20:32
  2. Adam se kalender of reuse van Genesis
    By Carel van Heerden in forum Kletshoekie
    Replies: 1
    Last Post: 25th July 2009, 12:43
  3. Adam, Eve, and the Serpent
    By Stefanus in forum Artikels uit die media
    Replies: 0
    Last Post: 23rd May 2009, 22:07
  4. The First Book of Adam and Eve
    By Stefanus in forum Boeke
    Replies: 81
    Last Post: 7th February 2009, 13:21
  5. Adam/Eva : Seun/Dogter van God
    By Jaco Slabbert in forum Besprekings
    Replies: 1
    Last Post: 20th December 2007, 02:02

Bookmarks

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
SA Topsites ::
ZA TOP Sites