Wendag - Debating Christianity and Religion Forum
-
29th September 2010 20:11
#1
Naand aan almal.Het per ongeluk op hierdie werf afgekom.Ek lees nog en raak meer bekend met alles wat hier gebeur.Ek sien dat daar nie n afrikaanse weergawe is vir al die gebruikers taal nie.
Help as ek verkeerd is.
-
-
29th September 2010 20:46
#2

Originally Posted by
Boerland
Naand aan almal.Het per ongeluk op hierdie werf afgekom.Ek lees nog en raak meer bekend met alles wat hier gebeur.Ek sien dat daar nie n afrikaanse weergawe is vir al die gebruikers taal nie.
Help as ek verkeerd is.

Naand Boerland, welkom hier.
Nee daar is ongelukkig nie 'n amptelike taal pakket vir die forum sagteware in Afrikaans nie, enkele werwe het die taak self aangepak maar is blykbaar nie genee om die vry te stel nie, dalk omrede hulle nie die vrymoedigheid het om hul pogings oop te stel vir bespreking nie.
Groete
-
-
30th September 2010 18:14
#3

Originally Posted by
Stefanus
Naand Boerland, welkom hier.
Nee daar is ongelukkig nie 'n amptelike
taal pakket vir die forum sagteware in Afrikaans nie, enkele werwe het die taak self aangepak maar is blykbaar nie genee om die vry te stel nie, dalk omrede hulle nie die vrymoedigheid het om hul pogings oop te stel vir bespreking nie.
Groete
Dit is jammer dat hulle dit nie wil doen nie.Die taal van die vyand is maar moeilik maar ons sal maar deur dit worstel.
-
-
30th September 2010 18:19
#4
Ek sien dat verskeie hier aangemeld het maar dat nie een meer hier is nie.Dalk het hulle groenerweivelde gesoek en gevind en dalk het daar intussen van die weivelde verdwyn.
Snaaks genoeg sal die soeke na waarheid seker nooit verdwyn nie.Daar moet net seker gemaak word dat hierdie soeke inlyn met Boerwees is.
Daar is werklik n versugting van baie om te omvorm.Want dink julle van dit.
-
-
30th September 2010 18:52
#5

Originally Posted by
Boerland
Ek sien dat verskeie hier aangemeld het maar dat nie een meer hier is nie.Dalk het hulle groenerweivelde gesoek en gevind en dalk het daar intussen van die weivelde verdwyn.
Snaaks genoeg sal die soeke na waarheid seker nooit verdwyn nie.Daar moet net seker gemaak word dat hierdie soeke inlyn met Boerwees is.
Daar is werklik n versugting van baie om te omvorm.Want dink julle van dit.
Die voorblad bevat die volgende aanhaling:
The biggest block is that seekers, despite what they usually say to the contrary, almost never want Truth or enlightenment at any cost.
And just as big a block – if not bigger – is the fact that even fewer seekers have any sort of an informed grasp on what enlightenment actually is. They don’t realize that the heart of enlightenment is to die while alive. Because enlightenment will be the direct discovery of their true non-identity, so to speak. People who are totally identified with their fictitious personalities are terrified to know who and what they truly are. Too much is at stake for their sense of a separate self - which they have been investing in all their lives through their identification with thoughts, patterns, and habits. That fear has rarely been examined by them in a way which has the potential to show that it is ultimately not real, and is often based upon a person’s intuited lack of control over anything at all – or their sensing of the fact that nothing is at ‘their’ core. By addressing that fear seriously, right from the start, there is a chance to perhaps get beneath some layers. This can happen when one looks at one’s plight with honesty, and starts to see the true objective far more realistically.
If you want to be real, you’ve got to be realistic.
Mens is maar eenmaal 'n tropdier, met enkeles wat uitbreek, vergelyk die met 'n trop skape wat oploop gaan, is daardie leier werklik beter as die ander sodat die werklik kan voorloop, volg die ander die een omdat hy werklik "leier" is en bevoeg is, of uit instink/gewoonte?
Wat sou die begeerte aanwakker om te "ontvorm", dalk die wete dat die "vorm" vrot is en nie meer navolgenswaardig sou wees nie? Hoe lank sou dit neem voordat die meerderheid besef dat die "vorm" wat hul aankleef niks goed vir hulle inhou nie, sal hulle leer en nie soos 'n trop skape blindelings die volgende "leier" volg, die afgrond in.
Vandag kan ons, onsself nie meer blindstaar en feite ignoreer net omdat die "vorm" waaraan ons gewoond is ons beskermd laat voel nie, vandag meer as ooit het ons toegang tot 'n menigde inligting en feite wat die ou "vorms" ontbloot sodat ons met die nuwe inligting ons "vorms" kan verander sonder om beinvloed te word deur mense wat hul eie "vorm" beskerm en verdedig al het die geen nut nie.
Groete
-
-
30th September 2010 21:06
#6

Originally Posted by
Boerland
Daar is werklik n versugting van baie om te omvorm.Want dink julle van dit.
Die blote noem van die gedagte dat daar omvorm moet word, erken dat iets fout is. Wat is volgens jou mening die fout en hoe sien jy dat dit omvorm moet word?
Ek vra dit in alle opregtheid want baie mense praat in die omgang van dit wat verkeerd is, maar deins terug wanneer daar oor feite gepraat moet word.
Gaan omvorming help? Dit help nie om verotte hout met nog 'n laag glansverf te tooi nie. Is dit nie tyd om die vrot uit te kap en nuwe hout te gebruik nie?
-
-
30th September 2010 21:48
#7

Originally Posted by
Boerland
Daar is werklik n versugting van baie om te omvorm.Want dink julle van dit.
Hallo Boerland. Welkom hier. Ek hoop jy voel sommer al klaar tuis. 
Ek hou van jou woordkeuse. 'n "Versugting" om te omvorm, dui op 'n werklike begeerte om te verander na iets beter. 'n Versugting is 'n gevoel wat mens nie kan ignoreer nie, en wat jou dwing om in beweging te kom - soos wanneer 'n mens so dors is dat jy net eenvoudig dadelik 'n glas water MOET gaan drink. Ja, dit is regtig so dat ons begeer om te ontsnap van die kettings van dit wat ons nou reeds weet 'n vals religie is, en uiting te gee aan dit wat nog al die jare in ons harte gelê en wag het om geboorte te neem. En dan moet ek ook natuurlik onomwonde met Moeder saamstem dat daar nie 'n versugting om te omvorm sal wees as daar nie reeds iets fout is nie. Mens wil mos nie omvorm as jy jou in perfekte omstandighede bevind nie. Die oue moet weg en plek maak vir die nuwe. Wat dink jy Boerland?
I am a child of Earth and starry Heaven;
But my race is of Heaven alone"
-
-
2nd October 2010 14:00
#8
Dat die oue moet weg is n gegewe.Geen verf gaan hierdie ruggraatlose ontwaterde geraamte toegeverf kry nie.
1.Godsdiens is uiteindelik die barometer waaraan ons onsself sal moet meet.
2.Volkwees verseker
-
-
2nd October 2010 20:36
#9

Originally Posted by
Boerland
Dat die oue moet weg is n gegewe.Geen verf gaan hierdie ruggraatlose ontwaterde geraamte toegeverf kry nie.
1.Godsdiens is uiteindelik die barometer waaraan ons onsself sal moet meet.
2.Volkwees verseker
Boerland.
Boermanskap sal eers herstel word wanneer die geloof reggestel word.
Die "vrot" waarna Moeder verwys is die feit dat pseudo Israeliete hulself drapeer as Boere van Midde-Oosterse afkoms. Hulle kaap ons Ariese psige en besmet Boermanskap met volksvreemde Joodse gewoontes.
Dieselfde Boere-Jode is tans met 'n verbete poging besig om Jahwehisme as nasionale Godsdiens van die Boerevolk af te dwing. Ons geskiedenis getuig daarvan dat ons nog nooit die Jahweh-baadjie aangetrek het nie. Inteendeel, Jahweh was nie eens 'n party tot die Gelofte van Pretorius en Cilliers nie. (Lees die argument hier)
Jahweh is die stamgod van die Jode, broer van Baäl en seun van El. Hy en sy Joodse verbondsvolk het Groot Britanje teen ons in 'n oorlog aangestig om ons goud te bekom. Die Boervroue het sy Tenakh in die konsentrasie kampe opgeskeur. (Lees die artikel hier)
Gedurende die naweek van 8, 9 en 10 Oktober gaan niksvermoedende mense wat hulself as Boere beskou bymekaar kom om 'n pakt met die Joodse stamgod, Jahweh te sluit.
Indien jy van "bo gebore" is, sou jy reeds kon voorspel wat die uitkoms van daardie pakt gaan wees.
-
-
2nd October 2010 21:41
#10

Originally Posted by
Die Ou Man
Jahweh is die stamgod van die Jode, broer van Baäl en seun van El. Hy en sy Joodse verbondsvolk het Groot Britanje teen ons in 'n oorlog aangestig om ons goud te bekom. Die Boervroue het sy Tenakh in die konsentrasie kampe opgeskeur. (Lees die artikel
hier)
JHWH beskou alle vroue as bondgenoot van Satan. Hy hanteer ons as sub-mens vanweë ons biologiese vermoë om kinders voort te bring en hy koppel onreinheid aan hierdie Goddelike siklus. Omdat die Boerevolk sy vroue en moeders eer, sal JHWH en sy aanklaer (Satan) al sy verleiding inspan om ons te verdeel en te verlei. JHWH hou nie van vroue en meisiekinders nie. Hy verkies eersgeborene, besnyde seuns.
Ek is dankbaar dat Siener en Johanna Brandt die einde van JHWH se greep op ons volk voorspel het.
-
Similar Threads
-
Replies: 3
Last Post: 30th September 2010, 18:24
Posting Permissions
- You may not post new threads
- You may not post replies
- You may not post attachments
- You may not edit your posts
Forum Rules
Bookmarks