Wendag - Debating Christianity and Religion Forum
-
7th December 2007 08:33
#1
Dom dankie vir die bespreking. Net 'n paar vra.....God het die geestelike Adam en Eva geskape en HERE God die vleeslike reg. Hoe het dit dan gebeur dat God se geestelike dan in die HERE se vleeslike inwooning gemaak het? As ek reg verstaan moes God se geestelike Adam en Eva die Vleeslike Adam en Eva een geword het. Hoekom so God sy skepping met die Here se skepping deel?
Groete Jaco
-
-
20th December 2007 02:02
#2

Originally Posted by
Jaco Slabbert
Dom dankie vir die bespreking. Net 'n paar vra.....God het die geestelike Adam en Eva geskape en HERE God die vleeslike reg. Hoe het dit dan gebeur dat God se geestelike dan in die HERE se vleeslike inwooning gemaak het? As ek reg verstaan moes God se geestelike Adam en Eva die Vleeslike Adam en Eva een geword het. Hoekom so God sy skepping met die Here se skepping deel?
Groete Jaco
Jaco,
Die skrywers van die ou geskrifte het die sondeval opgeteken soos hulle dit gereken het, moontlike veranderinge daarna kan nie uitgesluit word om sekere dogmas te regverdig nie, aangesien geen van die werklike oorspronklike geskrifte wat in die Bybel voorkom, meer bestaan om dit na te gaan nie.
Die vleeslik-geslagtelike liggaam is die skeppingswerk van Yêhvah (HERE God) onder die invloed van Satan, Abel het die liggaam (liggaam van die dood) binnegegaan wat sy/ons gevangenis geword het. Die het Satan bewerk, dit was nie God se wil nie.
Liefdegroete,
Stefanus
-
Similar Threads
-
By knipmes in forum Boervolk Teologie:
Replies: 13
Last Post: 7th February 2011, 20:32
-
By Carel van Heerden in forum Kletshoekie
Replies: 1
Last Post: 25th July 2009, 12:43
-
By Stefanus in forum Artikels uit die media
Replies: 0
Last Post: 23rd May 2009, 22:07
-
By Stefanus in forum Boeke
Replies: 81
Last Post: 7th February 2009, 13:21
-
By Die Ou Man in forum Boervolk Teologie:
Replies: 11
Last Post: 6th January 2008, 11:39
Posting Permissions
- You may not post new threads
- You may not post replies
- You may not post attachments
- You may not edit your posts
Forum Rules
Bookmarks