Wendag - Debating Christianity and Religion Forum

+ Reply to Thread
Page 3 of 3 FirstFirst 1 2 3
Results 21 to 29 of 29

Thread: BRAAIVLEIS of offerhande?

  1. #21
    Admin
    Die Ou Man has a spectacular aura about Die Ou Man has a spectacular aura about Die Ou Man has a spectacular aura about
    Die Ou Man's Avatar
    Country
    Users Country Flag
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,421
    Rep Power
    10

    Quote Originally Posted by Stefanus View Post
    spanning gedurende die slag veroorsaak dat die vleis "bederf", dus word metodes gebruik om die so ver as moontlik te beperk.
    'n Bees wat gejaag is, sou 'n Boer nie slag nie, want sy vleis sou taai wees. Hy sou moes oorstaan tot die volgende oggend.

    Die Boer se metode van slag verskil van die halaal en kosher metode van die Ou Testament. Die Boer se doel was dat die dood onmiddelik moes intree. Daarna is die karkas toegelaat om uit te bloei.

    Ingevolge die Bybelse gebruik is die dier nie onmiddelik gedood nie, maar toegelaat om langsamerhand as gevolg van bloedverlies te sterf.

  2. #22
    Member
    Pionier will become famous soon enough
    Pionier's Avatar
    Country
    Users Country Flag
    Join Date
    Jul 2007
    Location
    Boerland
    Posts
    147
    Rep Power
    21

    Quote Originally Posted by knipmes View Post
    Pionier, jy's die pragtigste ding! Sal jy regtig! Ek's oppad, nou's ek darem honger hoor.... en o ja, ek kou nie, is nie nodig nie,,, ek het n moerse skerp knipmes wat dinge klein klein sny...

    groetnis
    knipmes
    knipmes ek hoop jou knipmes is skerp genoeg dat jy vir ons 'n "vingerete" kan voorberei..
    Attached Images

  3. #23
    Mod
    Vicky will become famous soon enough
    Vicky's Avatar
    Country
    Users Country Flag
    Join Date
    Jun 2007
    Location
    Bloemfontein
    Posts
    111
    Rep Power
    10

    Quote Originally Posted by Pionier View Post
    knipmes ek hoop jou knipmes is skerp genoeg dat jy vir ons 'n "vingerete" kan voorberei..
    Wiejy Pionier, ek sal jou nog wraggies gaan opspoor!!
    I am a child of Earth and starry Heaven;
    But my race is of Heaven alone"

  4. #24
    Mod
    knipmes has a spectacular aura about knipmes has a spectacular aura about
    knipmes's Avatar
    Country
    Users Country Flag
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Durban
    Age
    51
    Posts
    583
    Rep Power
    10
    Blog Entries : 7

    Quote Originally Posted by Pionier View Post
    ..."vingerete"...

    Naand Almal,

    Pionier, nou raak jy 'n ander passie van my aan... en dis lemme!

    Jong, ek is versot op enige lem, hoe skerper hoe beter, hoe blinker hoe meer stimulerend! Ek het net een ding waarop ek "retail therapy" toepas, en dis messe!

    My beste versameling messe as dit by die sny van my kos vleis kom is dit die lemme van die beste suiwerste staal vervaardigers, nogals die met die Oorwinningskruis van Die Christus as kenteken, want hulle kan!

    Kan jy my seg waarvan ek praat? 'n Beter lem kry jy nie, glo my!

    groetnis
    knipmes

  5. #25
    Mod
    knipmes has a spectacular aura about knipmes has a spectacular aura about
    knipmes's Avatar
    Country
    Users Country Flag
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Durban
    Age
    51
    Posts
    583
    Rep Power
    10
    Blog Entries : 7

    By the way! daai vingers van jou lyk nou so lekker, ek kan dit maklik in 'n sosatie stokkie druk! Lyk omtrent nes gepekelde "viennas"

    groetnis
    knipmes


    ek vermoed Vicky gaan saam eet!

  6. #26
    Member
    Boerland is on a distinguished road
    Boerland's Avatar
    Country
    Users Country Flag
    Join Date
    Sep 2010
    Location
    Noord Transvaal
    Age
    45
    Posts
    40
    Rep Power
    7

    http://www.knifecenter.com/kc_new/st...atarq%3Dendura


    Hierdie mes drae ek al amper 14 jaar.Wel n paar want hule hou ongeveer tussen 5 en 6 jaar.
    Die drie Fleur de Lills

  7. #27
    Member
    Boerland is on a distinguished road
    Boerland's Avatar
    Country
    Users Country Flag
    Join Date
    Sep 2010
    Location
    Noord Transvaal
    Age
    45
    Posts
    40
    Rep Power
    7

    Quote Originally Posted by knipmes View Post
    Naand Almal,

    Pionier, nou raak jy 'n ander passie van my aan... en dis lemme!

    Jong, ek is versot op enige lem, hoe skerper hoe beter, hoe blinker hoe meer stimulerend! Ek het net een ding waarop ek "retail therapy" toepas, en dis messe!

    My beste versameling messe as dit by die sny van my kos vleis kom is dit die lemme van die beste suiwerste staal vervaardigers, nogals die met die Oorwinningskruis van Die Christus as kenteken, want hulle kan!

    Kan jy my seg waarvan ek praat? 'n Beter lem kry jy nie, glo my!

    groetnis
    knipmes
    Moet net nie se dat dit n Victoriaknox is nie.
    Die drie Fleur de Lills

  8. #28
    Mod
    knipmes has a spectacular aura about knipmes has a spectacular aura about
    knipmes's Avatar
    Country
    Users Country Flag
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Durban
    Age
    51
    Posts
    583
    Rep Power
    10
    Blog Entries : 7

    Boerland, jy's darem maar 'n slim kind!

    Victorinox.jpg
    groetnis
    knipmes

  9. #29
    Member
    Boerland is on a distinguished road
    Boerland's Avatar
    Country
    Users Country Flag
    Join Date
    Sep 2010
    Location
    Noord Transvaal
    Age
    45
    Posts
    40
    Rep Power
    7

    Ek gaan nie se dat ek slim is nie maar die keuse laat veel te wense.Die ou mense het altyd gese dat n dun lem n goeie mes is maar dit is juis die fout.Hoe dunner die lem hoe vinniger word hy afgeslyp.

    Dit beteken nie dat n dikker lem beter is nie maar hy hou noodwendig langer.

    Kerskaw,k bar,ckrt,columbia rivers ens. is almal pleinweg gemors.Jy moet basies n hoekslyper gebruik om die lem skerp te kry of n "lansky" of "warthog" of soortgelyk.Dan is hy stomp as jy een bok se pens oopsny en die vel dreseer.


    Spyderco is seker een van die bestes waarmee ek nog te doen gehad het.Hierdie spesifieke ou slag tussen ses en agt diere af voordat hy skerp gemaak moet word.Jy breek ook nie sy lem as jydalk die dunner borsbene moet sny nie.
    Die drie Fleur de Lills

+ Reply to Thread

Bookmarks

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
SA Topsites ::
ZA TOP Sites