Wendag - Debating Christianity and Religion Forum

+ Reply to Thread
Page 2 of 2 FirstFirst 1 2
Results 11 to 15 of 15

Thread: Slagtyd op die Plaas

  1. #11
    Mod
    knipmes has a spectacular aura about knipmes has a spectacular aura about
    knipmes's Avatar
    Country
    Users Country Flag
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Polokwane
    Age
    52
    Posts
    617
    Rep Power
    10
    Blog Entries : 7

    Quote Originally Posted by Boerland View Post
    ...Hoe word n bul geknip?...

    met 'n naelknippertjie??



    (terg net)

    groetnis
    knipmes

  2. #12
    Mod
    knipmes has a spectacular aura about knipmes has a spectacular aura about
    knipmes's Avatar
    Country
    Users Country Flag
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Polokwane
    Age
    52
    Posts
    617
    Rep Power
    10
    Blog Entries : 7

    Quote Originally Posted by Boerland View Post
    Kan n Boer varkvleis eet?

    A ja a, maar natuurlik!

    Die OT se wette is nie van toepassing gewees op ons plaas nie... en ons varke het ook nie vuilgoed gekry om te eet nie. Ons het gemiddeld so 5000 varke op die plaas gehad, wat vir die uitvoermark was, en heel gesogte vleis was...

    As jongeling was dit my taak om die kookwater en lepel te gebruik tydens die slag proses... wie kan dit onthou?

    groetnis
    knipmes

  3. #13
    Member
    Carel van Heerden will become famous soon enough
    Carel van Heerden's Avatar
    Country
    Users Country Flag
    Join Date
    Oct 2008
    Location
    Amsterdam
    Posts
    196
    Rep Power
    20

    Slagtyd op die plaas het ook twee ander aktiwiteite die lig laat sien. Dit is nou wanneer ‘n vark saam met die slagos geslag is.

    Ten eerste is is die vark se vel in klein vierkantjies gesny en dan oor die oop vuur in ‘n groot ysterpot saam met die ander vet gebraai. Twee uitkomste. Kaiings en spierwit varkvet.

    Die kaiings op vars gebakte (nog warm) brood uit die bakoond, gesmeer met varkvet (nie botter nie) en met sout en pepper, was ‘n wenner.

    Die oorblywende varkvet is later gebruik om seep mee te kook.

  4. #14
    Member
    amichaEL is on a distinguished road
    amichaEL's Avatar
    Country
    Users Country Flag
    Join Date
    Jul 2010
    Location
    ZAR
    Age
    46
    Posts
    121
    Rep Power
    13

    Quote Originally Posted by Die Ou Man View Post
    Ons begin hierdie draad met 'n tafelgebed. Voor die ete word die seën gevra. Die een waarmee ek groot geword het, het soos volg gelui:

    Segen Vader.
    Gee by die ete
    dat ons U
    nimmer sal vergete.
    Amen.


    Na afloop van die maal, is die dankgebed gedoen.

    Vir spys en drank
    seg ons U naam
    met lof en dank
    Amen.


    Sonder slagtyd op die plaas, was daar egter geen vleis op die tafel nie. Tafelgebed of te not.
    More Ou Man,

    Openb. 3:14 En skryf aan die engel van die gemeente van die Laodicense: Dít sê die Amen, die getroue en waaragtige Getuie, die begin van die skepping van God:


    BoereGroete

  5. #15
    Admin
    Die Ou Man has a spectacular aura about Die Ou Man has a spectacular aura about Die Ou Man has a spectacular aura about
    Die Ou Man's Avatar
    Country
    Users Country Flag
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,436
    Rep Power
    10

    Quote Originally Posted by Boerland View Post

    Hoe word n bul geknip?
    Met 'n burdizzo.

+ Reply to Thread

Bookmarks

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
SA Topsites ::
ZA TOP Sites