Wendag - Debating Christianity and Religion Forum

+ Reply to Thread
Results 1 to 2 of 2

Thread: Die VVK se plan wat verdoesel word.

  1. #1
    Member
    Boerland is on a distinguished road
    Boerland's Avatar
    Country
    Users Country Flag
    Join Date
    Sep 2010
    Location
    Noord Transvaal
    Age
    45
    Posts
    40
    Rep Power
    7

    Hierdie is opgestel deur n persoon wat by die EU wil aansoek doen vir n Volkstaat en om sedisie te pleeg.As punt 1 nie werk nie wil hulle punt twee hieronder aanvat.Dit is om die sg. VVK te help met hul volksverkiesing 31 Mei 2011.In lig geskryf is my antwoord op die persoon se tweede weergawe van bloed verwant.

    Wat ek nie verstaan nie is die feit dat ons weer moet inkorpureer in Europa waar ons juis uit is agv. die roomse doktrine wat ons weer hier te beurt geval het.



    Hallo Lara.

    Hierdie is die veelbesproke plan wat die VVK wil voorle aan sy kiesers
    volgende jaar?

    Ons het al twee jaar gelede die pad gestap.

    Verder kan ons ,ons nie vereenselwig met hierdie aanhaling nie.

    "If they refuse, then we apply for Jus Sanguinis (Right of Blood) Right of
    Return to Europe to the land of our forefathers, because they are standing
    by to watch us as African White Refugees be exterminated. "


    Die Boere is hier om te bly en sal nerens heen gaan nie.Dit is die hele
    probleem rondom die nuwe identiteit wat gebore is naamlik die
    Boere/Afrikaners.

    Daar bestaan nie so n Volk nie en jy sal weldrae agterkom om jouself te
    substansieer sal jy bewyse moet kan gee hoekom jy se dat so n Volk bestaan
    wat niemand by magte is om te doen nie.
    Die drie Fleur de Lills

  2. #2
    Member
    Silencio will become famous soon enough Silencio will become famous soon enough
    Silencio's Avatar
    Country
    Users Country Flag
    Join Date
    Oct 2010
    Location
    Bloemfontein
    Age
    31
    Posts
    233
    Rep Power
    10

    jy het haar 'n goeie en wyse antwoord gegee, ek sal graag wil weet wat haar terugvoering daarop was.

    vriendelike groete
    Silencio
    How can one expect to have his prayer heard for mercy by what is above him when he shows no mercy for what is beneath him?

+ Reply to Thread

Similar Threads

  1. Replies: 2
    Last Post: 24th October 2010, 22:12
  2. Hoe word die Christendom verstaan?
    By nieuwoudtrl in forum Kletshoekie
    Replies: 2
    Last Post: 19th December 2008, 20:06

Bookmarks

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
SA Topsites ::
ZA TOP Sites