Hello,
Ek doen gereeld al my persoonlike betalings ens. deur die internet bank dienste. Maar so paar dae gelede ervaar ek iets eienaardigs. Sodra ek my betaling wil stuur dan word die betaling nie gestuur nie en maak die verkeerde blad oop of ek eindig weer op waar ek nie meer ingelog is in my bank rekening nie.
Maar as ek die ander browser op my rekenaar gebruik dan is alles reg. Kon my browser dalk op die een of ander manier korrup geraak het? Wonder ek as iemand my kan help.
Dankie
Groete
Die Vrou..





Reply With Quote





Bookmarks