Viking nou ’n jammergat
Deur Scoop Cloete
Dinsdag 07 Desember 2010
Gunther Jurgens Kotze
En daar sien die “Boereviking”, Günther Jurgens Kotze, toe sy GAT!
Gunther Jurgens Kotze. Child of the Yahweh Cult Kotze was nog laas in die nuus toe hy ’n Boeregedenkwaardigheid van sowat ’n eeu oud met ’n hamer stukkend gebliksem het.
Die viking het gemeen die gedenknaald by die konsentrasiekamp-begraafplaas in Balmoral herinner hom heeltemal te veel aan “Satan se Penis”.
Toe lê hy sommer in met sy tuisgemaakte hamer!
Maar Kotze het die afgelope week in die hof getuig hy is “jammer” oor wat hy gedoen het.
Kommentaar op die artikel.
Die grootbek is eerste aan die woord.
Gunther. :you bunch of low class immoral scum, all you braai vleis vegters can kiss my ass, you are a bunch of useless alcoholic liberal scum and deserve to live with and mate with your kushite friends.
who wants to moer me?
come on sondag kakhuis newspaper, organise a voluntary fight for us, so i dont break my house arrest conditions. i want a couple bigmouths. faggots and girlsblouses the lot of you.
Baas'Boerseun :Ergste van alles is dat daar baie soos hy is wat hulkself "Israeliete" noem. Gaan lees geruds bietjie op oor Pastoor Neser, groepe soos die ":verbondsvolk ens" Hulle is orals aan die gang met hul spesiale manier van die "waarheid " verkondig.
Johan :Hierdie ou moes kleintyd hard op sy kop geval het. Hy moet dringend hulp kry
Koos :Duidelik kyk hy nie vir homself in die spieel in die oggend nie. .. anders sou hy die met die hamer stukkend geslaan het! Lelike ding!
Tyrone :Hierdie ou is definitief 2 dumpies short van 'n six pack. Ek kan aan baie ander maniere dink om publisiteit te soek. Hy maak sy naam gat in die hof om soos 'n pateet jammer te se maar voor die hofsaak is hy "Mr. Macho" homself. HY IS MEER SOOS DIE SKAAP IN WOLF KLERE as die wolf in skaapklere.
paulvs :Viking se gat, die arme **** moet net hard gemoer word, tipiese kommin rubbish
Attie :Die arme ****. Ek dink hy is siek in sy blerrie kop.
Bron.
Bookmarks