Ek het 'n boodskap wat ek graag wil oordra aan julle.



Die son beteken die lig gaan skyn, daar gaan blydskap wees groot blydskap!
Dan die donker ring om die son beteken baie hartseer en smart wat binnekort gaan kom!
Maar dan is die reënboog van die belofte daar en die belofte dat daar nooit weer soveel hel en smart en pyn sal wees nie!

Groete

Die Vrou..