Wendag - Debating Christianity and Religion Forum

+ Reply to Thread
Results 1 to 5 of 5

Thread: Baie Vrae

  1. #1
    Member
    Trompie is on a distinguished road
    Trompie's Avatar
    Country
    Users Country Flag
    Join Date
    Nov 2010
    Location
    Kzn
    Posts
    1
    Rep Power
    0

    Naand almal

    Ek het so paar keer die webwerf besoek en gevind dat dit dinge kompliseer en soms net my kop seer maak. Meestal omdat wat ek glo nog nooit bevraagteken was nie en wat hier genoem word volksvreemd voorkom. Maar tog trek my soeke na wysheid en insig my terug en raak die vrae meer.

    Ek hoop om 'n paar antwoorde te kry nie net in woorde nie maar ook in die leemtes tussen wat ek verstaan as reg en verkeerd in my binneste.

    Ek wil nie voorgee om enigeiets te weet nie, maar ook nie om enige iets te aanvaar nie net omdat dit die oorweldige meerderheid se opienie is nie. So in die eerste stappie na my soeke vir waarheid sal ek met stillte en geduld beweeg onder almal en my opinie lig nie om my eie woord te verewig nie, maar in die hoop dat dit ander ook sal help.

    Vir eers Groete vir nou

    Trompie

  2. #2
    Mod
    knipmes has a spectacular aura about knipmes has a spectacular aura about
    knipmes's Avatar
    Country
    Users Country Flag
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Durban
    Age
    51
    Posts
    583
    Rep Power
    10
    Blog Entries : 7

    Trompie,

    Welkom hier by ons. Hier is elkeen se siening en opinie met opregtheid aanvaarbaar en word daar glad nie geoordeel soos in die wereld daar buite nie!

    Ons kyk graag uit na jou bydraes, daar is baie te leer van almal... Hou van jou skuilnaam, vermoed jy gaan seker die "bende" stig hier op die werf? Onthou net ons ou hande is handig met 'n sambok... of wat praat ek als?

    groetnis
    knipmes

    O ja, pasop vir Stefanus... hy is vier keer groter as ekke...

  3. #3
    Mod
    Vicky will become famous soon enough
    Vicky's Avatar
    Country
    Users Country Flag
    Join Date
    Jun 2007
    Location
    Bloemfontein
    Posts
    111
    Rep Power
    10

    Hallo Trompie! Baie welkom by ons... hoop dit gaan vir jou 'n aangename ervaring wees, soos vir ons! Gemeet aan jou heel eerste pos, is ek seker ons kan uitsien na aangename geselsies vorentoe.

    Vriendelike groete,
    Vicky
    I am a child of Earth and starry Heaven;
    But my race is of Heaven alone"

  4. #4
    Stefanus has a spectacular aura about Stefanus has a spectacular aura about Stefanus has a spectacular aura about
    Stefanus's Avatar
    Country
    Users Country Flag
    Join Date
    Jan 2007
    Location
    Oos-Londen
    Age
    49
    Posts
    1,287
    Rep Power
    10
    Blog Entries : 1

    Welkom by ons Trompie,

    "Baie Vrae" is tog waaroor dit gaan, niemand van ons het insig tot die "volle waarheid" nie, daar is tog leidrade wat ons kan volg op ons pad sonder om verstrengel te raak.

    Groete,
    Stefanus

  5. #5
    Member
    Silencio will become famous soon enough Silencio will become famous soon enough
    Silencio's Avatar
    Country
    Users Country Flag
    Join Date
    Oct 2010
    Location
    Bloemfontein
    Age
    31
    Posts
    233
    Rep Power
    10

    Hi Trompie, welkom, sien uit daarna om nog baie van jou te hoor! die weg na insig en waarheid en antwoorde op jou vrae, jy is op die regte plek.

    Vriendelike groete
    Silenceio
    How can one expect to have his prayer heard for mercy by what is above him when he shows no mercy for what is beneath him?

+ Reply to Thread

Similar Threads

  1. Nuwe Vrae
    By UITLANDER in forum Besprekings
    Replies: 3
    Last Post: 31st January 2008, 20:54

Bookmarks

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
SA Topsites ::
ZA TOP Sites